Gigabyte Mobo problems :(

Jy hou van die woord varknek ne tera...

En ek is ook paranoid oor my services, so ek het net 17 wat met vensters laai. Mar my AMD harloop steeds k@k... hys oud.. 2100+
 
Vensters?? nee my pal dis "portals 2 Xcessive Punishment"
Jy bedoel seker n AMD Athlon XP 2800+
dis nie so bad nie, my buddy speel nounog games by lans en steek vuur op by enige ander pc. Mar net net nie by myne nie.
Jy klink na n linix man? wat is jou uitkyk op knoppix?
ek het nog nooit die waarde in linix gesien behalwe wanner ek infected raak deur n DONDERSE virus of trojan!!!
verder is linix mar net n ander OS excuse.
Teraside het jy al jou services getune? Die grootste service wat jy kan disable is jou themes. Ek gebruik nou al lank nie meer themes en grafik stuff nie.
dis n mors van recourses.

OK ek moet waai, email my of chat later.

Cheers
 
lol.. ja ek weet, dis hoekom ek die ding haat.
N, ek bedoel rerig 'n 2100+, dis maar amper 'n 2200+
'n 2800+ is baie beter, ek upgrade hoopelik in 'n maand of twee.
64bit 3500+ of iets.. daia goed is nou lekker cheap.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X