Glam-bible?

Well sometimes shock therapy works the best...

The think is that whatever gets the (right) message across.

That is probably true man, the message is more important than the presentation I guess.
 
Hoekom se jy so? Dit is nuus as jy n Christen is. Mag dalk nie vir jou so moerse wees nie, maar vir ons is dit nogals.
 
Baie, ek so nooit gedink het dat ek so iets sou sien gebeur nie, weet nie regtig wat van daarvan te maak nie om eerlik met julle te wees.
 
dit is n joke mense wat vandag nog sulke gemors glo, ek is totaal en al verbystered.

Sal jy met dieselfde "devotion" DIT in n publieke plek kan se? Veral in Pretoria? Ek dink jy sal GOED gebliksem word, DIS hoekom ek die internet haat party keer.

Jy kom aanlyn en lag vir God, in AFRIKAANS ook nogals, my vriend jy het "issues" om uit te sort.
 
dit is n joke mense wat vandag nog sulke gemors glo, ek is totaal en al verbystered.

As jy gaan troll asb moenie, gaan dan weg :)

As jy nie gelowig is nie is dit cool maar los die mense wat is uit... of het jy nie ander belangstellings nie?

Ek vind dit altyd snaaks hoeveel tyd mense soos jy sal spandeer aan iets waarin hulle nie glo nie... dit laat my dink julle is dalk nie baie slim nie;)
 
Sal jy met dieselfde "devotion" DIT in n publieke plek kan se? Veral in Pretoria? Ek dink jy sal GOED gebliksem word, DIS hoekom ek die internet haat party keer.

Jy kom aanlyn en lag vir God, in AFRIKAANS ook nogals, my vriend jy het "issues" om uit te sort.

actually ek lag nou vir jou=) en jy wie dink almal wie afrikaans is , is so kamstig gelowig, ek lag nie vir God nie , net vir joune en wat ek baie stupid vind van die artikel is die volgende.

p.s. ek is nog nooit skaam oor my geloof nie, hoe christelik van jou om my te oordeel?

Die naam Angelina is ’n vorm van “Angela”, wat van “engel” stam.

“Sommige mense dink Angelina Jolie is ’n engel omdat haar foto die Bybel versier,” skryf Mariottini

dit bewys vir my hoe belaglike die mense is.
 
dit is n joke mense wat vandag nog sulke gemors glo, ek is totaal en al verbystered.

Vir jou mag dit dalk 'n joke en 'n klomp gemors wees, vir ander van ons is dit nie. Verbasend hoe die wat hulle self as so wys en verlig sien nie respek het vir ander se geloof of sienings nie:rolleyes:
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X