Glam-bible?

Sal jy met dieselfde "devotion" DIT in n publieke plek kan se? Veral in Pretoria? Ek dink jy sal GOED gebliksem word, DIS hoekom ek die internet haat party keer.

Jy kom aanlyn en lag vir God, in AFRIKAANS ook nogals, my vriend jy het "issues" om uit te sort.

Sal die gelowiges hom bliksem? Hmm.....
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X