Is Bamboo Globalization a scam?

Wonder hoe lank dit gaan vat voor die link op jou WhatsApp groep beland, join and fight the good fight people

Wel we had MTI we had Surtie, a few small ones and now this, and judging by the amount of new members joining to comment, it's going to be a nice one

@Gupta and kie, you should check this out, Afrikaans people doing Afrikaanse things to each other
 
Mag ek vra... Hoekom sê jul die "bambooers" steel by ander mense as hul nie belê nie en ook nie recruit nie?
It's a hook/lure,that money has to come from somewhere - that somewhere being everybody else that pays in
They bet on the majority of people wanting 0 effort income and greed comes in too so guaranteed plenty of people will invest
 
Mag ek vra... Hoekom sê jul die "bambooers" steel by ander mense as hul nie belê nie en ook nie recruit nie?

Ek is ook skepties oor hoe Bamboo die FB, Insta en YT "like, share & follow" funksies doen sonder actual accounts...

Wat is "virtual likes & follows"? Ek het op 'n Bamboo whatsapp groep gevra, maar my vraag is toe gegooi onder nuwe groep adds... 142 participants en dit groei drasties by die uur...
Niemand se jy steel as jy nie bele en recruit nie. Jy steel full stop as jy deel is van die Bamboo scam want jou "wins" is Ander mense se nuwe contributions.
 
So niemand nêrens belê nie en die geld wat hulle uitgee verskyn net uit die lug?
Bamboo adverteer dat hul 'n bemarkings verskaffer is aan maatskapye wat volgelinge wil koop... Ek het geGoogle en daar is baie besighede waar mens "page likes, follows & comments" kan koop...
 
Bamboo adverteer dat hul 'n bemarkings verskaffer is aan maatskapye wat volgelinge wil koop... Ek het geGoogle en daar is baie besighede waar mens "page likes, follows & comments" kan koop...
Yeah,those services cost $2-$5 for 20 000 - 50 000 likes
Not $100 000

Your like should earn you 0,0001 cents
Or you need to recruit 20 000 people to earn $2 "legitimately"
See the problem?

Ponzi maths is blatantly obvious
 
Bamboo adverteer dat hul 'n bemarkings verskaffer is aan maatskapye wat volgelinge wil koop... Ek het geGoogle en daar is baie besighede waar mens "page likes, follows & comments" kan koop...

Ja, maar het jy gegoogle oor hoe goedkoop daardie besighede dit voor aanbeid teen groot volume? Dit bring nie baie geld in, so die betalings wat gegee word deur Bamboo is onrealisties.

Hulle gebruik maar net 'n rerige ding as basis vir die scam, net soos al die ander ponzi schemes doen, bv MTI met hul bitcoin trading. Bitcoin trading bestaan rerig, MTI se robot wat trade en baie geld inbring... 'n scam.
 
Bamboo adverteer dat hul 'n bemarkings verskaffer is aan maatskapye wat volgelinge wil koop... Ek het geGoogle en daar is baie besighede waar mens "page likes, follows & comments" kan koop...
Ek se jou wat - ek sal vir jou 'n regte werk gee en jou R500 betaal as vir ons 5 company name kan post, met kontak besonderhede waar ek kan bevestig hulle het van Bamboo se bemarkings dienste gebuik gemaak (en hulle is tevrede met die diens).
 
Ek vermoed ek gaan baaaaaie hard en lank werk en nogsteeds nie daai kan doen nie. Dankie vir die sterk advies, ek verstaan, ek is uit. Dis net jammer dat daar nie mense is wat kan help sodat mense nie in hierdie scheme trap of bly nie.
 
Ja, maar het jy gegoogle oor hoe goedkoop daardie besighede dit voor aanbeid teen groot volume? Dit bring nie baie geld in, so die betalings wat gegee word deur Bamboo is onrealisties.

Hulle gebruik maar net 'n rerige ding as basis vir die scam, net soos al die ander ponzi schemes doen, bv MTI met hul bitcoin trading. Bitcoin trading bestaan rerig, MTI se robot wat trade en baie geld inbring... 'n scam.
Nee ek het nie so ver gegaan nie, maar dit maak baie beter sin as al Bamboo se praatjies. Dankie.
 
Yeah,those services cost $2-$5 for 20 000 - 50 000 likes
Not $100 000

Your like should earn you 0,0001 cents
Or you need to recruit 20 000 people to earn $2 "legitimately"
See the problem?

Ponzi maths is blatantly obvious
I see and understand now, thanks for explaining. Hope I can convince my friends and family.
 
My fk marlize net soos finalmente...

Can't belive you idiots think this is real...
Just like MTI, they were warned here and never listened.

Same will happen with this and then they cry ignorance when they get caught out.

I hope Mr. R12k is happy that he just took someone else's hard earned money.
 
Not everyone has access to these sites, not everyone is sceptic at heart and does research... Then again, we all have to learn somewhere.
 
Simple scam really. "Tasks" are limited to earn R10 per day (or whatever value). The false "accumulation & growth" can be sustained because people don't withdraw funds, and will be encouraged by their "earnings". The scam gets heavily promoted, snowballing into the current situation where everybody and their dog signs up. The "tasks" push the logarithmic promotion campaign, and people will start depositing when greed takes over (and it will).
 
One more question if you'll indulge me... The Bamboo site doesn't have a "delete account" option and the whatsapp group advises to contact Bamboo directly or to wait 30days for inactivity to auto delete the account... Is it safe to just log out and forget about it or should I follow through with self deletion?
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X