BDL
Banned
- Joined
- Apr 9, 2009
- Messages
- 101
- Reaction score
- 0
EK WIL BAR TOE GAAN
NO! I hate Kurt's music. So do most people in Pta. It's the people in the Cape that don't have taste. This one chick on FB from Worchester keeps telling me how she loves that one Kurt Darren song...
The only Kurt song I like is the drunk satirical version of "Loslappie" called "Ek Wil Bar Toe Gaan".
Oe, ek wil bar toe gaan, daar voel ek tuis.
Die shabeen het bier ma hy's te duur.
Die outjie wat vir my nog 'n dop kan gooi,
hy kan ma gooi want ek's 'n dronklappie.
Ek wens ek het die vlerke van 'n barvlieg.
Dan vlieg ek en gan sit ek op 'n dop.
Dan druk ek my slurpie inni glasie,
en suig elke druppeltjie op.

Ek wens ek was die barman se tot-measure.
Dan gooi ek vi my 'n stywe dop.
Dan weet ek ek sal nooit ooit weer dors word.
Dan suip ek aanmekaar, tot vir tot.