Mortymoose
Honorary Master
Just read that the rest of my country has been without electricity....
LINK:http://www.republikein.com.na/energie/namibi-sonder-krag.266988
This does not effect my little town, as we have our own direct line and a solid agreement with Eskom...
Namibië beleef 'n landwye kragonderbreking wat ontstaan het nadat Eskom in Suid-Afrika sy lewering aan Namibië tot 112 MW teruggesny het en Zesa in Zimbabwe elektrisiteit na Namibië tot 7 MW afgebring het.
Republikein het pas betroubaar verneem die druk wat op 200 KV-lyn vir elektrisiteitsvoorsiening vanaf die hidroëlektriese kragstasie by Ruacana geplaas is, was gevolglik te veel en 'n onderbreking het ontstaan.
NamPower kon nog nie vir kommentaar bereik word nie.
Dit is in hierdie stadium nog nie bekend hoe lank die land sonder krag sal wees nie.
LINK:http://www.republikein.com.na/energie/namibi-sonder-krag.266988
This does not effect my little town, as we have our own direct line and a solid agreement with Eskom...
Last edited: