yes, op watse dae word clannies gewoonlik gespeel?
As jy na die NGL games verwys dan is dit Dinsdae (2nd devision), Woensdae (1st devision) en Donderdae (premier devision).
Enige ander clannies word in gepas soos die tyd dit vir die clans pas en so aan.
Ek stem saam met die maklikke seeding games. Ons was gelukkig (of nie) en het 'n paar maklikke games gehad en toe het ons nog twee forfeits gehad daarby en toe beland ons in die Premier groep. nou k@k ons lekker af want die ander ouens daar is damn goed.
Maar teen die einde van Junie of Julie is dit relegation en dan sal die bestes en slegstes van die verskillende devisions geruil word.