Official Black Ops Discussion Thread

yes, op watse dae word clannies gewoonlik gespeel?

As jy na die NGL games verwys dan is dit Dinsdae (2nd devision), Woensdae (1st devision) en Donderdae (premier devision).

Enige ander clannies word in gepas soos die tyd dit vir die clans pas en so aan.

Ek stem saam met die maklikke seeding games. Ons was gelukkig (of nie) en het 'n paar maklikke games gehad en toe het ons nog twee forfeits gehad daarby en toe beland ons in die Premier groep. nou k@k ons lekker af want die ander ouens daar is damn goed.

Maar teen die einde van Junie of Julie is dit relegation en dan sal die bestes en slegstes van die verskillende devisions geruil word.
 
Is anyone else experiencing a slight "hang" mid game? It is only for a couple of seconds (maybe two seconds) where it is as if the game hangs and is not responding then it gets going again as if nothing ever happened... It started doing this after the last patch. Some of my clannies also has this problem, but they get kicked out of the game (crash to desktop) with a "illegal operation" error. Something new, or hardware dependent?
 
since latest patch ou namibia clan mates get 350 + ping, before 100+ ping.
getting some heavy fps issues again..
 
slaughter, ek sien op ngl forums , dat jule in june wil deel neem.
daar sal wel n tyd kom na die 1ste season waar nuwe spane kan inskryf.
 
DoG has 2 servers, both HC (TDM & MOSH). Both running the new maps.

@janseng.... do let us know when ... I'm sure I can get enough of my guys to make a team...
 
Thanks janseng, skree asb in tyd - ons is keen om deel te neem, maar weet nou nie van tye nie etc. Wil nie weer uit mis nie. Ons was in geskryf vir die eerste seisoen, maar toe kon ons nie genoeg dedicated spelers bymekaar kry nie... Nou is ons bietjie meer - met so bietjie meer volunteers. :)
 
ek weet van so baie nuwe clans wat wil inskyf, ons gan tot n 3rde span inskryf.
daar is sover plek vir 10 nuwe clans. maar kaans is dat hule nog n divisie of groter divisies gaan maak is goed.
 
Nee, 6 maande vooruit betaal. Ek het gehoor die JHB slots is vol. Dis snaaks, want kyk hoeveel van daai servers staan en niks doen die heel dag. Daar is ongeveer net 8 of 9 servers in die hele SA wat besig is.

Ek neem aan jy speel dan NGL rules?
 
Yip, ek doen. Ons gaan nou ons unranked server verander na 'n ranked server en dan die NGL servers gebruik vir clan games. :)
 
Ek het gister gehoor ons server (RoS) is gerank onder die top 300 in die wereld... :) Nogal kwaai!
 
Ek mag dalk oor gaan na ons eerste span en dan sal ons. ;)

ohh hier kom di groot guns.

ons teams fail nou, di konstant aka van blackops het mense baie negatief gemaak.
helfde van ons members speli meer, dalk n kaans dat ons 1 vaste span gan maak.
gister aand vir AOD veloor, na hy finaal sy mur gestrip het. seker 3 van ons members het al blackops delete, van ons gan nu biki meer op cod 4 ***us. net so nou en dan blackops
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X