Polisie verkrag glo jong ma

Pitbull

Verboten
Joined
Apr 8, 2006
Messages
64,432
Reaction score
5,088
Location
Hartbeespoort
http://www.nuus24.com/Content/Suid-.../27-10-2009-06-48/Polisie_verkrag_glo_jong_ma

Johannesburg – Twee polisielede in uniform het ’n ma van drie jong kinders glo eergister “herhaaldelik” in die vroeë oggendure in Kemptonpark, Johannesburg verkrag.

Martie Olivier (29) se man, Sarel, is daarna woedend na die Kemptonpark-polisiekantoor waar hy verskeie polisielede aan diens met die vuis aangerand het.

Volgens mnr. Olivier kon hulle later dieselfde dag nie klagte van verkragting indien nie, omdat die polisie glo nie hul verklarings wou afneem nie.

Olivier en sy vrou het Saterdagaand by sy ouers in Birch Acres gebraai, waarna hulle by ’n nabygeleë kroeg ’n drankie gaan drink het, het hy gister aan Volksblad vertel.

Hul nagmerrie het kort ná middernag op pad huis toe begin toe mnr. Olivier in ’n huis se oprit ingedraai en weer agteruit gery het om ’n U-draai te maak.

’n Gemerkte polisievangwa het toe skielik voor die egpaar se Toyota Run-X gestop.

Twee mans in polisie-uniform het daarna uitgeklim en die motor se deur aan die bestuurderskant oopgeruk, het mnr. Olivier vertel. Hulle het hom toe glo sonder enige verduideliking agter in die vangwa gegooi.

“Die een polisieman het na my gekom en gevra wat ek bereid is om te gee vir my man om los te kom,” het mev. Olivier vertel.

Sy het R400 wat sy by haar gehad het, vir hom gegee.

Hy het egter wéér gevra: “Is jy regtig lief vir jou man? Is daar nie meer wat jy kan doen nie?”

Hy het toe glo agter die stuur van hul motor ingeklim en na die Kemptonpark-polisiekantoor gery. Die polisievangwa het agterna gery, het mev. Olivier gister vertel.

“Sowat 200m van die polisiekantoor het ek gesien die motor trek van die pad, maar ek het niks daarvan gedink nie. Dis mos polisie,” het mnr. Olivier gister vertel.

By die polisiekantoor het die polisielid wat die vangwa bestuur het, die deure agter oopgeswaai en glo aan mnr. Olivier gesê “dat hy dronk bestuur het, maar nou kan gaan”.

Die ander polisielid het na bewering kort daarna in die Run-X met mev. Olivier op die passasiersitplek langs hom by die polisiekantoor aangekom. Toe mnr. Olivier langs haar in hul motor klim, het sy vir hom gesê sy is verkrag.

“Sy het getraumatiseerd gelyk en ek kon sien haar onderklere is geskeur,” het hy gister vertel. Hy het hierna kaalvuis onder polisielede ingeklim.

Mnr. Olivier se regterhand was gister nog verbind.

“Toe ek weer by my motor kom, was my vrou weg. Ek het gedink sy het weggehardloop.”

Sy het vermoedelik haar bewussyn verloor nadat een van die polisielede glo haar kop teen die instrumentpaneel gestamp het terwyl mnr. Olivier in die polisiekantoor was. Volgens mev. Olivier was twee polisielede egter by haar in die motor toe haar man in die polisiekantoor was.

Mev. Olivier het vertel sy het eers weer op die sitkamervloer van ’n onbekende huis wakker geword.

Haar volgende herinnering is dié van ’n sekuriteitswag wat haar in die blomtuin van die Boston-sakekollege wakker skud.

“‘Hy het my gevra hoekom die polisie my hier afgelaai het. Ek kon hom nie antwoord nie,” het sy gesê.

Ná ure se gesoek het mnr. Oliver haar glo eindelik om “presies 07:20” in ’n gehawende toestand vanaf die Boston-sakekollege sien stap. Hy het haar onmiddellik na die polisiekantoor geneem waar sy medies ondersoek is.

Semen is aan haar liggaam en rok gekry. Sy het ook sigbare beserings aan haar geslagsdele gehad.

Met Volksblad se besoek was daar ’n reuse-knop teen haar voorkop.

“Ek het krapmerke en bloukolle tussen my bene en aan my lyf. In ons motor was daar ook bloed van die eerste keer wat ek verkrag is,” het sy gister vertel.

Mev. Olivier neem sedertdien antiretrovirale middels om haar teen MIV/vigs te beskerm.

Die Oliviers het gister klagte van verkragting, aanranding en omkopery ingedien. “Ek kan nie nou alles presies onthou nie. Ek was so benoud toe ek die klag moes gaan indien. Ek wou nie eens soontoe gaan nie. Ek vertrou nou niemand nie,” het sy gesê.

Sy is egter vasberade om “sterk te wees”.

“Wie weet wie is volgende op hul lysie?”

- Volksblad

WTF?!?!?!?!

Die donnerse honde moet gehang word...... :mad:
 
Another one ?

http://www.nuus24.com/Content/Suid-.../26-10-2009-09-37/Polisieman_verkrag_eks-vrou

Kimberley - ‘n Polisieman van Kimberley is in hegtenis geneem na by skynbaar sy voormalige vrou aangerand en verkrag het.

“Daar word beweer day hy die 25ste Oktober sy vrou besoek het om sy kinders te sien.”

“Hy was onder die invloed van alkahol,” het Moses Dlamini, woordvoerder van die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gesê.

Hulle het stry gekry en hy het haar na bewering aangerand, verwurg en verkrag.

Hy het daarna die beddegoed probeer brand, maar die vrou het die vlamme doodgemaak.

“Volgens die slagoffer het hy haar ook met die dood gedreig as sy die voorval aan die polisie rapporteer,” het Dlamini gesê.

Sy het egter haar dominee en ‘n vriend in haar vertroue geneem en van die voorval vertel.

Gevolglik is haar eks-man in hegtenis geneem.

- Sapa
 
English man!


http://www.news24.com/Content/South...7-10-2009-08-13/Cops_in_uniform_gang-raped_me
Johannesburg - A mother-of-three was allegedly “repeatedly” raped by two uniformed policemen in Kempton Park in the early hours of Sunday morning.

When he heard about it, Martie Olivier’s husband, Sarel, went to the Kempton Park police station and assaulted various police officers on duty before being brought under control.

He said they were unable to lay a charge of rape later that day because the police refused to take their statements.

Although rape victims are not normally identified, the couple gave permission for their names to be published.

Nightmare

The couple’s nightmare apparently began shortly after midnight. Olivier said he and his wife, 29, were at a braai at his parents’ house in Birch Acres on Saturday night, after which they went to a nearby pub for a drink.

Olivier said that on his way home, he drove into a driveway and out again as he made a U-turn. A marked police van suddenly stopped in front of the couple’s Toyota Run-X.

Two men in police uniform climbed out of the van and moved to the driver’s side of their car before yanking the door open, he said. They then allegedly threw him into the back of the van without explanation.

"One of the policemen approached me and asked what I was prepared to give them in exchange for my husband’s release,” said Martie.

She gave him the R400 she had on her.

However, the man asked: “Do you really love your husband? Is there nothing more you can do?” He then allegedly climbed into the driver’s seat of the Toyota and drove toward the Kempton Park police station. The police van followed, she said.

Olivier, who was in the police van, said: “About 200m from the police station I noticed the car pulling off the road, but I thought nothing of it. It’s the police after all.”

At the police station, the policeman driving the van opened the doors at the back and told him he had been caught driving under the influence, but that he was free to go.

The other policeman arrived shortly afterwards in the Toyota with Olivier’s wife in the passenger’s seat. When Olivier climbed into their car, she told him she had been raped.

Traumatised

“She appeared traumatised and I could see her underwear had been torn,” he said.

It was then that he attacked police officers with bare fists. Olivier’s hand was still bandaged on Monday.

“When I returned to the car, my wife was gone. I thought she had run away.”

She allegedly lost consciousness when one of the policemen slammed her head into the dashboard while her husband was inside the police station. There were two policemen in the car with her when her husband was inside the station.

She said she came to on a lounge floor in an unfamiliar house. Her next recollection was of a security guard who woke her in a flowerbed at Boston Business College.

“He asked me why the police had dropped me off there. I couldn’t give him an answer,” she said.

After hours of searching, Olivier said he saw his wife in a traumatised condition walking from the Boston Business College at “exactly 07:20”.

Injuries

He immediately took her to the police station, after which she was medically examined at a nearby trauma centre, where evidence of a rape was found on her body and dress. She also had visible injuries.

When Beeld saw her, she had an enormous bump on her forehead.

“I have scratch marks and bruises between my legs and on my body. In our car there was also blood from the first time I was raped.”

She was given anti-retroviral medication to protect her against HIV.

The couple laid charges of rape, assault and bribery on Monday.

She told Beeld: “I don’t remember everything exactly. I was so nervous when I had to lay the charge. I didn’t even want to go there. I don’t trust anyone now,” she said.

She is, however, determined to “stay strong”, adding: “Who knows who will be next on their list?”

Incoherent

Gauteng police spokesperson, Superintendent Eugene Opperman, said on Monday that Martie Olivier "was too incoherent" for police to be able to take down her statement after the alleged rape.

Opperman also said Olivier could remember "too little" and couldn't provide enough information.

She was, however, medically examined and the couple's vehicle was also searched. Charges of rape, assault and bribery were finally laid on Monday morning and the couple's statements were taken.

"The case is now being investigated," said Opperman.

Police spokesperson Senior Superintendent Vish Naidoo added that charges of this nature were regarded in a very serious light.
 
Martie Olivier (29) se man, Sarel, is daarna woedend na die Kemptonpark-polisiekantoor waar hy verskeie polisielede aan diens met die vuis aangerand het.

Ek hoop hy het daardie polisielede hard gep..klap. :mad::mad:

En dit is wat gebeur as jy terroriste(Umkhonto) saam die beskermingsmag van 'n land meng. Daar gaan 10-1 niks met die beskuldiges gebeur nie.

Die meerderheid in die diens gee die bietjie wat nog probeer iets aan die situatsie in die land doen 'n slegte naam.
 
Ek hoop hy het daardie polisielede hard gep..klap. :mad::mad:

En dit is wat gebeur as jy terroriste(Umkhonto) saam die beskermingsmag van 'n land meng. Daar gaan 10-1 niks met die beskuldiges gebeur nie.

Die meerderheid in die diens gee die bietjie wat nog probeer iets aan die situatsie in die land doen 'n slegte naam.

Maar dis juis in daai tyd wat hulle haar ontvoer het en haar weer gaan verkrag het.... :mad:

Dit by 'n donnerse Polisie kantoor.....
 
Maar dis juis in daai tyd wat hulle haar ontvoer het en haar weer gaan verkrag het.... :mad:

Dit by 'n donnerse Polisie kantoor.....

Wie polisieer die polisie? / Who guards the guards?
 
Speechless...ek weet regtig nie wat om te sê nie.

If something like this were to happen to me and my wife, I honestly do not know what I'll do. This is sickening.
 
A law unto themselves......

With loads of policeman on the force having criminal records does not help either.
 
"The case is now being investigated," said Opperman.

Wow thanks for stating the obvious you @sswipes... You know, in any other country that actually gives a damn about its citizens this story would ripple through the media like an earthquake and call for massive re-evalauation of the police force from leaders and the public. Just guess what's going to happen now?!...yup...faarkol. Gotta love our ANC government... :(
Despicable.

P.S. So let me get this straight, from now on if the cops stop you in the middle of the night you have to fear the possibility that they may be rapists (or robbers or whatever), but if you resist "arrest" and drive away they have the authority to litter your car with bullets. WTF. In other words, they've gone from almost completely useless (apart from filing case numbers for insurance claims) to just plain scary.
 
Last edited:
P.S. So let me get this straight, from now on if the cops stop you in the middle of the night you have to fear the possibility that they may be rapists (or robbers or whatever), but if you resist "arrest" and drive away they have the authority to litter your car with bullets. WTF. In other words, they've gone from almost completely useless (apart from filing case numbers for insurance claims) to just plain scary.

:eek:

And its us law abiding citizens that have to worry about stuff like this. At least criminals have guns to protect themselves against the police :sick::eek:
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X