Power outage Centurion 07 March 2011

My melk is sou vier duisand liter melk wat nou gaan seur word. (raises voice) Nou as daai v***en krag nie vanand aan kom nie - nou vir my moi hoor - nou vir my v***en moi hoor - dan vat ek 'n trekker, en ek stoot, al hierdie v***en Eskom paale van julle om. Nou het julle vir my gehoor. Nou bel daai bliksem wat op hierdie lyn werk, en hoor hoe ver is sy, of ek breek hierdie v***en lyne af, klaar! En dan kan jy jou F***EN rekeuring roep om my op te vok. Bell hulle - roep hulle op die radio; ek wil weet hoe ver is hulle met hierdie V***EN krag. Nou! Of ek breek hulle!

hehe, JULLE HET VIR MY SKADE GEMAAK, NOU GAAN EK VIR JULLE SKADE MAAK

"Maneer, moet asemblief nie al ons pale omry met die trekker nie"
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X