Hemi300c
Honorary Master
Not my sort of music but respect is due.
Die Suid-Afrikaanse trekklavierkoning Nico Carstens is Dinsdag oorlede.
Die baskitaarspeler Schalk Joubert het die nuus op Facebook bevestig. “Vandag is ʼn baie hartseer dag vir Suid-Afrikaanse musiek. Ons het een van ons reuse verloor. Vaarwel Nico, jy was enig in jou soort en in ʼn liga van jou eie.”
Die presiese besonderhede rondom Carstens se dood was nie onmiddellik bekend nie.
Carstens het letterlik honderde komposisies die lig laat sien. Sy instrumentale treffer, Zambezi, is internasionaal bekend en is deur talle kunstenaars, onder andere Bert Kaempfert in 1965, opgeneem.
Carstens het in Februarie vanjaar sy 90ste verjaardag gevier.