RSG Onderhoud

Heirdie Engelsman sal 'n groot Hoof Pain kry as ek probeer om te verstaan - maar ek sal probeer - ek het so 30% percent van Afrikaans verstaan as jy kan sien van heirdie k@k post. :D
 
Ons is almal duidelik opgewonde! :)

Ek hoop telkom gaan oor na massa paniek! Die publisiteid wat die nuus stories en radio onderhoude bring is ongelooflik.
 
dit is werklik die beste effort teen telkom tot dusver gewees, wens MaD kon 'n presentation gee, want Telkom is mos besig om hom te dagvaar
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X