Second Hand Personal Computer

rpm

Admin
Staff member
Joined
Jul 22, 2003
Messages
66,805
Reaction score
5,057
Location
Johannesburg
Second Hand Personal Computer



by: Lourens

Description: Solidariteit Helpende Hand is op soek na ʼn tweedehandse rekenaar en graad 8-skoolboeke vir ʼn dowe meisie wat tans in pleegsorg is en met tuisonderrig wil begin. Solidariteit Helpende Hand glo in die opleiding van ons jongmense en ondersteun die saak. Indien enige persoon hulle weg oop kan sien om te help, is hulle welkom om vir Mariana Kriel te ****ak by 012 644 4388 of [email protected]
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X