PsyWulf
Honorary Master
- Joined
- Nov 22, 2006
- Messages
- 20,358
- Reaction score
- 16,003
Die gemeente het n vergadering geroep met pastoor "Johann S"
Iets voel nie reg nie, ekt sopas op n epos gesien pastoor se van is Steynberg. Kan die ander gemeentes asb laat weet of pastoor Johann "legit" is?!
Bekommer oor my belegging

