Speedster
Honorary Master
Moenie my se jammer nie.
Vra asb vir King Chop omverskoning.
Niemand op die aarde is 'DOM' nie.
Elkeen het sy eie ding waarin hy geseen is.
So party mense kan spel, party kan houtwerk doen, party ......, jy verstaan.
Maar nooit is iemand dom nie.
Jy het ook nou gese jy is nie deel van die snert nie, maar jy is elke dag hier om n comment te lewer.
Se weer, as daar nie n way foward is nie, sal ek eerste vir die mense se dat ons nou in ons mo..r is.
En glo my ek sal weet.
So ek gee niemand vals hoop nie, daar is nog baie water om in die dam te loop voor ons moet opgee.
Ek verstaan almal is gatvol, ek ook.
MAAR niemand het n tyd gegee wanneer die gaan verby wees nie.
Dis hoekom ek ook nie n tyd gee nie.
Ek gee hoop want ek is ingelig, jy saai negetiewe comments met geen inligting.
So asb kom ons hou die ding aan die gang om mense in te lig as daar nog hoop is.
Se weer as alles bottoms up gaan sal ek almal inlig.
Dit is n belofte.
Lekker dag vir jou ook

Nee wat tjom, ek stem glad nie saam nie. Enige iemand wat geld in hierdie tipe skemas in sit is ongelukkig dom. En die wat hul aanraai om dit te doen is jakkalse.
Dan ook, jy noem "glo my ek sal weet" - deel bietjie hoe jy spesifiek sal weet. Wat maak jou so belangrik dat jy beter inligting as die res het. Verder, wat sal vir jou genoegsame bewys wees dat hierdie n bedrogspul is? By voorbeeld, daar's mense wat steeds glo MTI het eerlike besigheid gedoen en word deur die owerhede ingedoen selfs met al die inkriminerende bewyse op die tafel. So, wat sal vir jou die teken wees dat hierdie storie n pot snert is?