Surtie Inheritance Scam

💯 agree, u see al this noise makers also quiet, they accepted there's nothing. Or they crying because of stupidity. Wich one I don't know.
 
Jy's reg niemand het gese daar nothing nie...ek se daars fokkol. Wil jy my se jy sit wag nog steeds ....lol
 
Ek wag vi niks, ek expect something bigger - so verstik maar aan jou nuuskierigheid lol
Niks nuuskierig nie, ek weet seker meer as jy. Want ek Kan jou waarborg jy wag vir fokkol . 1 Jan 2025 sit wag jy nog.
30Des 2025 wag jy steeds
 
Niks nuuskierig nie, ek weet seker meer as jy. Want ek Kan jou waarborg jy wag vir fokkol . 1 Jan 2025 sit wag jy nog.
30Des 2025 wag jy steeds
Wiet gesê ek wag vir iets waarvan jy praat, nee ou, solank jy dan nou seker meer as ek weet stel ek nie belang nie - ek is al te bly dat ek van niks weet nie, altans ek hoop dat ek van niks weet nie.. julle geleerdes kan maar weet..
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X