Tekom is pateties...

Robin Hood

Expert Member
Joined
Jun 5, 2004
Messages
3,322
Reaction score
1
Location
All Over...
Wel mense, ek wil nie snaaks wees nie..Maar ek dink Telkom is seker een van die mees patetieste firmas wat ek al ooit tee gekom het..Die ouens is moerse gretig om jou n lyn te "verhuur" maar boeta!!!...as dit kom by diens, hardloop hulle weg..Verskoning--> " ons is baie besig"...Rede??---> omdat ons so baie Fo*ops maak...As jy hulle bel, wag jy ten minste ( in my geval ) 15+ minute vir n antwoord.......en dan kan hulle jou boonop nie advies gee ivm hulle foute nie.......****
 
Robin Hood - ek weet presies wat jy bedoel (en duisende ander mense) die ergste van alles is die feit dat ons net nie iets kan doen(noggie)

Soms as ek met die patetiese Telkom mense praat op die foon, wil ek amper huil van frustrasie, dit raak net erger en erger.
 
Lol....Kyk....ek gee glad nie om om met die "mense" te praat nie, maar ou broer....het jy al aan hulle iets probeer VERDUIDELIK???...DISSS nou n storie..lolol
 
i feel so left out.. whats 'pateties' =? patience
 
Robin Hood said:
Lol....Kyk....ek gee glad nie om om met die "mense" te praat nie, maar ou broer....het jy al aan hulle iets probeer VERDUIDELIK???...DISSS nou n storie..lolol

MAN! Ek weet presies waarvan jy praat. Ek het een keer 'n Telkom ou oor die telefoon gevra waar sy werk was (Watter gebou, straat, ens). Hy het gese dat hy nie weet nie. Ek vra vir hom "Maar hoe kom jy elke dag by die werk dan?". Sy antwoord was "met die taxi" !!?

Verskoon my Afrikaans asb, ek het lank laas Afrikaans gepraat (15 jaar?) lol
 
I called Telkom once for a client of ours.
Try to explain to them what caching means... (Good luck!)

<edit>

I could write the post in afrikaans, but I'd rather safe myself and everyone else the effort in trying to understand it.

</edit>
 
Hehe dit voel goed om te weet dat daar darem 'n paar afrikaans sprekende mense in ons bedryf is wat die selfde voel oor ons, "geliefde" telkom en die toestand van ons telekomunikasie in die land!
 
I could write the post in afrikaans, but I'd rather safe myself and everyone else the effort in trying to understand it.
What language is that if it isn't Afrikaans?
 
En nou wil ek ook 'n stuiwer in die armbeurs gooi... dis lekker om vir 'n slaggie Afrikaans te kan praat.

Een van my kollegas het voorheen by teklom gewerk, en sy sê jy belowe die kliënt die hemel, aarde, sterre en alles wat die klant wil hê, en as dieselfde ou later terugbel, pass jy maar net die arme ou aan na die volgende persoon toe.

Of jy sit die ou op "hold" en vergeet van die arme ou.

Gaan kyk op Ubersoft.net vir 'n kykie agter die skerms... veral as daar baie oproepe in die tou is wat wag om geantwoord te word... :D

Groete vir eers!

Ongelowige :D
 
Caching?!

BrendenB said:
I called Telkom once for a client of ours.
Try to explain to them what caching means... (Good luck!)

aah... telkom's definition:
cashing... as in cashing in on south africans, aka *kaching!*
 
Dis nes jy se broer

The_Unbeliever said:
En nou wil ek ook 'n stuiwer in die armbeurs gooi... dis lekker om vir 'n slaggie Afrikaans te kan praat.

Een van my kollegas het voorheen by teklom gewerk, en sy sê jy belowe die kliënt die hemel, aarde, sterre en alles wat die klant wil hê, en as dieselfde ou later terugbel, pass jy maar net die arme ou aan na die volgende persoon toe.

Of jy sit die ou op "hold" en vergeet van die arme ou.

Gaan kyk op Ubersoft.net vir 'n kykie agter die skerms... veral as daar baie oproepe in die tou is wat wag om geantwoord te word... :D

Groete vir eers!

Ongelowige :D

Ek was al dertig minute op "hold" gesit. En net na die operateur antwoord, drop hy die call. Dit het al 'n paar keer met my gebeur.
 
EdRobinson said:
Ek was al dertig minute op "hold" gesit. En net na die operateur antwoord, drop hy die call. Dit het al 'n paar keer met my gebeur.
Dit maak mens die [gesensor] in, veral as jy al klaar met die verkeerde voet uit die bed geklim het. Wah.

Enigste troos wat ons het, is dat die oproepe darem gratis is... anders sou ons hellrekeninge baie hoog gewees het.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X