Ek het nog net twee keer met Telkom gesukkel (gebel).... eerste keer om my ADSL te bestel en dan 'n week later om dit te kanseleer. Hulle het gese dit gaan 2 fo*ken maande vat om te installeer en ek bly 50m van die Telkom "technical centre" veg! Ek sien elke dag hoe daaie bakkies daar rondstaan terwyl hulle na my huis toe kon geloop het en my blerrie ADSL al lankal geinstaleer het.
Inelkgeval, toe ek die eerste keer gebel het, kry en 'n dame wat wragtie niks van 'n foon af weet nie, nevermind ADSL. Sy het gese ons moet ons foon van prepaid af verander.... ok, ek verstaan dit, maar toe se sy sy sal dit doen terwyl ek op die foon is. Sy kom so halfuur terug en se dis gedoen, en wat verander op my foon, presies niks! Ek bel terug en sy se "nee, gee dit net tyd" Toe ek 'n week later terug bel, kry ek 'n kleurling ou en dit was bliss! Hy verander ons van prepaid af in tien minute en dit werk sommer dadelik. Ek vertel hom van my voorige ervaring, en hy vra of ek met 'n swart vrou gepraat het, ek se ja, en hy se "wel daars jou probleem" eish....
Tog steeds rasisme self in Telkom.. wel teen minste was dit nie tussen 'n witte en 'n swarte, dan is daar moelikheid.