Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion by Maroela Media. Om te kwalifiseer benodig jy ʼn toepaslike nagraadse kwalifikasie en formele opleiding in webontwerp en/of programmering.
Die volgende sal tot jou voordeel strek:
Salarisskaal: R10k-R20k afhangend van vaardighede
Indien jy by dié profiel inpas, stuur asseblief jou CV (geen sertifikate nie) voor of op Woensdag 30 Mei 2014 aan Susan Lombaard by [email protected].
Indien jy nie binne drie weke na die sluitingsdatum terugvoer ontvang het nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.
Die volgende sal tot jou voordeel strek:
- ervaring in die ontwerp en uitleg vir WordPress-temaontwikkeling
- die WordPress loop en administratiewe opstelling
- kennis van HTML-nuusbriewe en die gepaardgaande standaardpraktyke
- ervaring van HTML5, CSS3, basiese PHP, JavaScript, jQuery- en/of ander raamwerke
- ervaring van webblaaiers se grille (IE7/IE8)
- kennis van Adobe Creative Suite
- ervaring in die skep van advertensiebaniere vir webwerwe
- ervaring van advertensiestelsels soos Google DFP (trafficking) en Adwords
- ervaring in die vertaling van webgebaseerde stelsels met Poedit
- ervaring in die bestuur van bladsye op Facebook met ʼn sosialemedia-beleid as vertrekpunt
- kennis van basiese SEO-beginsels
- ʼn liefde vir Afrikaans

Last edited: