What's for lunch?

So this is wrt to what was supposed to be my lunch yesterday....but what, as far as you know, are the main ingredients in a 'koolbredie'?
 
Apparently I was wrong. See below:

1kg bees stowevleis
1 ui
30 ml olie
4 aartappels
half kopkool in growwe repies gesny
1 blikkie tamaties
60 ml worcestersous
20 ml asyn
10 ml suiker
100 ml water
4 heel naeltjies
sout en peper
1 rissie (opsioneel)

1. sny die ui in ringetjies en braai in n pot tot glaserig
2. sny die vleis in blokkies en braai bruin saam met die ui
3. sny jou aartappels in blokkies en gooi by die vleis
4. sny jou kool fyn en gooi by die vleis
5. meng al die res van die bestandele en gooi by jou vleis
6. nou sit jy die deksel op en laat dit rustig kook – ten minste stadig vir 90 minute
7. as jy voel die sous is te loperig kan jy dit verdik met bistro
 
Well, according to Spar, you're still 'wrong': as far as they're concerned, a koolbredie contains no/very little meat...
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X