wifi signal strength gone awol?

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
Hey peeps.

I think a wisp has killed my wifi setup :(

Where i usually had a signal of -69/-72 - i only have a signal of -90!!!

Waveguide antenna is 100% intact with only some bees having made a nest inside the corner of the cable connector - but other than that the lmr cable , connectors and AP and even alignment is fine..

i've swopped over to channel 1 , 6 , 11 ....1 and 6 is useless - 67% packet drops..... channel 11 gives me 95% good packets returned

What are typical things to look for when you have this big change in RSSI/signal?

Wisp amping the crap out of the sky? 600mw mikrotik boosters? grrrr
 

portcullis

Cape Connect Internet Rep
Company Rep
Joined
Oct 7, 2008
Messages
1,199
You've probably had some wannabe take up residence on your frequency, using an illegal radio with a massive antenna, making it impossible for anyone else to share the channel.

What brand of radio / router are you using?
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
linksys wrt54gl with ddwrt - have tried various channels and tx power...have flashed firmware also to newer versions.
 

portcullis

Cape Connect Internet Rep
Company Rep
Joined
Oct 7, 2008
Messages
1,199
I assume you are connecting to your linksys wirelessly.

Do you see any ESSID's blasting at you when you scan for networks?

There's a cool tool called NetStumbler on the internetwebthing. You may want to download that, run it and see who's around.
 

KillerB

Well-Known Member
Joined
May 10, 2007
Messages
489
i hade the same problem i swop the radio card on my mikrotick and it was fine again faulty radio card with lightning.
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
i'll swop the linksys again...but i really don't think the radio is the problem since i have encountered this before - problem just went away after 3-4 days - but now its been here for 2 weeks already..

using pc--rj45--AP C~~~AP B~~~AP A--rj45-pc

-- = cable
~~~= wifi
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
i've swopped the wrt54gl with another one... - nothing better

BUT - during daytime my RSSI improves from -93 to -83...... (far from where it always has been -69/-72).. i can't explain this daytime improvement?!

i've upgraded the firmware aswell..no diff

can lightning whack the antenna and cable? which is more likely to be blown dead?
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
anyone? its as if the sun has direct effect now on the setup where as last 3 years it didn't.... now at -85 and going south - had no rain for last 2 weeks here...ample sunshine
 

portcullis

Cape Connect Internet Rep
Company Rep
Joined
Oct 7, 2008
Messages
1,199
Sê eerder, interference van WUGs af.

As dit 'n wisp was, sou die probleem waarskynlik konstant gewees het, maar [OUPA]MrNutz se probleem is in die aand wanneer ouens lekker, lekker lêers oor en weer kopieër.
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
yip...my RSSI is nou op -88

eks net sooo bang whoever/whatever causing this - dat as ek 5.8 toe gaan en dis 'n wisp dit dieselfde gaan doen...

maar erens 'n 1 watt amplifier koop en op my dak sit dat hulle almal vrek en klaarkry :)
 

HavocXphere

Honorary Master
Joined
Oct 19, 2007
Messages
33,155
Try setting router to Chan 13. Lots of gear isn't allowed to broadcast there due to legal restrictions but if your laptop & router support it it usually works & is fairly clean. Neighbor chans will still be congested so it won't fix problems 100%.

Also check out netstumbler as port said above. With a laptop one can even sorta figure out what direction the enemy signal is coming from by walking around the house.

And move to 5.8 if you have spare room in your budget. It appears to handle congestion better than 2.4 see here: http://www.tummy.com/Community/Articles/pycon2010-network/
 

protzkrog

Expert Member
Joined
Jan 25, 2007
Messages
1,176
Sê eerder, interference van WUGs af.

As dit 'n wisp was, sou die probleem waarskynlik konstant gewees het, maar [OUPA]MrNutz se probleem is in die aand wanneer ouens lekker, lekker lêers oor en weer kopieër.

Daar is nie wugs in Sasolburg nie
 

[OUPA]MrNutz

Expert Member
Joined
Jan 21, 2005
Messages
1,788
^^ - weens 'n gebrek aan belangstelling :( ..seker 50 ouens gehad wat wou join maar toe ons vra vir 'n bymekaarkoms/startup event toe scatter almal...

maar dis cool - ek het my eie private 2.4ghz setup met my 60meter toring so daar is nog ALTYD tyd vir 'n wug wanneer mense wakker skrik.

Ek gaan maar daai produk koop en oe toeknyp.
 

portcullis

Cape Connect Internet Rep
Company Rep
Joined
Oct 7, 2008
Messages
1,199
Ek het so 'n maand gelede baie groot drama gehad met 'n home user wie se radio elke Maandag aand tussen 10:00nm en so 01:00vm die volgende oggend eers verswak het en dan uiteindelik gevrek het. Die storie het nie sin gemaak nie. Toe ons die MikroTik snooper geloop het, het dit gewys daar was ander verkeer (sterk verkeer) op die frekwensie, maar daar was geen ESSID nie.

Ek het toe uiteindelik 'n spektrum ontleder in die hande gekry en dit gebruik om die sein te ontleed. Met 'n bietjie hulp, en 'n baie groot gesukkel, het ons toe op 'n wug afgekom wat ook nie amptelik bestaan het nie. Dit is 'n paar ouens wat radios gekoop het, hulle bekke toegehou het en die masjiene op vooraf gereelde datums en tye aangesit het om goed tussen mekaar te deel. Die een ou het homself boeglam geskrik toe ons aan sy deurklop en hom vra om sy netwerk na 'n leë frekwensie te skuif. Toe ek voorstel dat hulle by die Kaapse wug aansluit, wou hulle niks weet nie.

Noudat die "big three" groothandelaars toerusting aan enigeen verkoop wat instap en sê "I am from CTWUG" of "I am from PTAWUG" ens, buit mense die situasie uit, koop hulle toerusting en sit hulle die goed op sonder enige gedagte aan die impak wat hulle op ander sal hê nie.

Case in point. Company in Somerset West het kantore aan albei kante van 'n straat. 2 x RB411, 2 x R52H, 2 x 20dBi 5GHz antennas...

Daarmee saam is baie van die nuwe antennas "wide band" so die ouens plak hulleself sommer enige plek. Ek verstaan van die frekwensies tussen 5GHz en 6GHz word deur radar gebruik. As dit wel die geval is, is dit net 'n kwessie van tyd voordat iemand interferensie veroorsaak wat dodelike gevolge sal hê.
 
Last edited:

TheFox

Active Member
Joined
Jul 20, 2007
Messages
59
My mens(portcullis), voel julle threatened deur die wugs? Sover ek al gesien het in 3 jaar, was die enigeste "amping" wat gebeur het op 'n wisp se "toring". Nog iets, ons tune ons equipment tot die optimal. Want ja, daar is trots betrokke. Nog nie een wisp wat ek gesien of ontmoet het kan die selfde se nie. Botlary is 'n prime example, geen wugs, net wisps, en kyk hoe lyk daai storie, as jy 2mb in daai rigting kan kry is jy goed.

Oupa, vertel ons asb meer van jou setup. AP a b en c, is dit alles wrt's ?

Het jy enige nuwe antennas gemerk in jou nabye omgewing? is jou AP waarmee jy probleme kry binne of buite die huis, enige nuwe elektroniese toerusting wat jy gekry het, of jou buurmanne?

Die tipiese operasie van 'n wug is dat dit gametime is in die aand en traffic val met tot soveel as 95%. So dis baie onwaarskynlik dat dit 'n wug is, (sasolburg se wug ken ek nouwel nie)

Peer to peer gebeur as mense nie by die huis is nie.

BTW, as ons wifi 'n issue is vir radars, dink jy nie ons sou al lankal gestop gewees nie, of ten minste gewaarsku nie?
Wat is jou wisp se naam portcullis?
 
Last edited:
Top