Bad company 2 hacks

Sounds like that English server me Rambo and Timstah were playing on. 1000 tickets. But those English guys play very differently to South Africans. Also if one team sucks getting stuck in your base for a 1000 tickets can be lame.

not sure,the logo said something about frag,don't lag and war is war,one rule,no hax.
 
Ek dink dis 'n mengsel van goed. Ja die ou kan dalk flippen goed wees, en ek het al baie goeie ouens gesien. Maar kyk hoe hy speel. Baie kills kan ook beteken hy's 'n camper wat net heeltyd snipe. Ek het al engineer gespeel en 20/1 gescore. Dit was seker maar net luck want daarna het ek gou gou geval. Plus as die ou herhaaldelik 'n belaglike score beruik dan is hy heelmoontlik 'n hacker. Gelukkig is meeste mense teen dit en gewoontlik sal sy eie span hom begin TK :) Speel op iGame want hulle het baie meer active admins. So in die geval van so dude, sal hulle hom maklik en gou ban.
 
Dankie vir julle antwoorde en vir al die hijackers vir geen bydra.

Dit maak die game unplayable met daardie mense wat al die funny hacks gebruik.
wel wat ek kon sien, hulle sit nie net stil op een plek nie hulle hardloop rond.
Ek weet as mens speel hoeveel damage mens min of meer kan vat voor jy dood gaan, en ook die head shot,
maar hiedie ouens skiet jou op die lyf dan is dit soos n head shot.
hoop hulle ban al hierdie ouens.
 
Hackers is eintlik snaaks, almal raak so kwaad... Het eenkeer 'n duidelike hacker gekill en gerevive, gekill en gerevive. Tot ek gekick was, maar darem het hy ook geloop....
 
het die game begin speel en moet se daar is n baie goeie vibe op die servers en dis a great game:D.

die enigste ding wat ek nie verstaan nie is, jy kry random mense wat net nie kan mis nie.
jy kyk net vir hom dan val jy al om:confused:, wat is die kanse dat daar hacks kan wees en word sulke goed nie opgetel op die servers nie? ek weet daar is baie goeie players maar iets voel net nie reg nie:erm:.

As jy net die game begin speel het, is die kanse goed dat die ouens teen wie jy speel net baie goed is (onthou dis al n lank tyd uit). Ek is speel al lank en is redelik OK, maar somtyds voel dit steeds asaof ek n noob is want sommige ouens is net baie goed - daar is definitief hackers, maar hulle spot jy gewoonlik maklik (bv. staan stil en snipe ouens met a shotgun myle weg, ens)
 
Ek verkies hardcore servers. Dit voel net beter as dit nie verewig vat om iemand dood te skiet nie. Plus wie het crosshairs en minimaps nodig :P
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X