het die game begin speel en moet se daar is n baie goeie vibe op die servers en dis a great game
.
die enigste ding wat ek nie verstaan nie is, jy kry random mense wat net nie kan mis nie.
jy kyk net vir hom dan val jy al om
, wat is die kanse dat daar hacks kan wees en word sulke goed nie opgetel op die servers nie? ek weet daar is baie goeie players maar iets voel net nie reg nie:erm:.
die enigste ding wat ek nie verstaan nie is, jy kry random mense wat net nie kan mis nie.
jy kyk net vir hom dan val jy al om
Last edited: