Boerekos & boererate

My ander ouma (pa se ma) het die lekkerste Frikkadele gemaak ooit! Ons kon nooit uitfigure hoe sy dit gemaak het nie .... maar dit was so sag en sappig dat jy kon dit met jou vurk alleen uit mekaar trek. Ek dink sy het skaap maelvleis gebruik in plaas van bees. Ek dink daar was ook wyn of assyn in ... dit het so lekker smaak gegee en baie uie. Dan saam met dit gewone wit rys en dan gooi jy die sous wat agter bly in die skottel so oor die rys en dan ' lekker skorsie met baie botter en bietjie suiker!!!!!! :love:
 
'n Poeding wat ek ook nogal mis (nie seker of dit wel Afrikaans is nie) is Kluitjies in daardie soet sous wat hulle so in dryf. Dit word met daardie paddavis eiers gemaak dink ek :-)
 
That is the most vile & disgusting schite ever! As a kid you simply had to eat your food so in order to mask that vile taste I would chuck litres of mrs balls onto that crap. I feel sick just thinking about it :sick:

And then you get waterblommetjie bredie which I would not give to my worst enemy.

I don't really have fond memories of 'boerekos', lot of the stuff is just plain yuck.

Amazing how people have such different tastes in food, and can be so squeamish about it.
 
'n Poeding wat ek ook nogal mis (nie seker of dit wel Afrikaans is nie) is Kluitjies in daardie soet sous wat hulle so in dryf. Dit word met daardie paddavis eiers gemaak dink ek :-)

Those are souskluitjies in cinnamon sauce/syrup. I have fond memories of those that my grandmother made.
 
My oorlede skoonma het graag afval gekook. Toe sy my vra of ek van afval hou, het ek gedink sy bedoel beespens (my ma het beespens gekook en dit afval genoem). Groot was my skok en verbasing toe ek 'n skaap brein in beespens toegedraai op my bord kry. Sederdien het ek nog nooit weer my lippe aan beespens of afval gesit nie. :sick:
 
@ Ockie. Dit is hoe ek my frikadelle maak. Ek sal vir jou die resep gee. Daar kom eier, brood krummels, sout, peper, gedroogde koriander (nie die fresh herb nie), spice for mince, asyn en pietersielie in. Dan rol jy dit in meel en dan bak jy die in die pan. Dit is Heerlik!!!

Jammer maar ek kan ewe skielik nie reply op posts nie - so nou tik ek dit maar.
 
Nicci is a afrikaanse meisie? :wtf: jou English are delicious!
 
Those are souskluitjies in cinnamon sauce/syrup. I have fond memories of those that my grandmother made.

I think he's mixing up souskluitjies and sago pudding..
Both are delish though :D
And melkpap :D
 
@ Ockie. Dit is hoe ek my frikadelle maak. Ek sal vir jou die resep gee. Daar kom eier, brood krummels, sout, peper, gedroogde koriander (nie die fresh herb nie), spice for mince, asyn en pietersielie in. Dan rol jy dit in meel en dan bak jy die in die pan. Dit is Heerlik!!!

Jammer maar ek kan ewe skielik nie reply op posts nie - so nou tik ek dit maar.

Ja...gee asb nicci :-). Gebruik jy skaap of bees? Bak jy in pan.of oond?
 
I think he's mixing up souskluitjies and sago pudding..
Both are delish though :D
And melkpap :D

He probably is mixing it up. Sago pudding is not my cuppa tea though, got to drown the schite in litres of custard :D
 
Ja...gee asb nicci :-). Gebruik jy skaap of bees? Bak jy in pan.of oond?

:D OK, ek sal vir jou uit tik en dan vir jou stuur! Nee ek gebruik bees maalvleis, maar nie xtra trim nie - die gewone of steak mince. En ek bak in 'n pan - sal vir jou mooi verduidelik hoe :D :D
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X