Boerekos & boererate

:D OK, ek sal vir jou uit tik en dan vir jou stuur! Nee ek gebruik bees maalvleis, maar nie xtra trim nie - die gewone of steak mince. En ek bak in 'n pan - sal vir jou mooi verduidelik hoe :D :D

Dankie. My ouma het haar frikadelle altyd in 'n skottel in die oond gebak met die deksel op met 'n din sous .... so dan bak dit in die sous. Ek het gedink dit is hoe sy dit so sag en sappig gehou het.

O ja .... ek het vergeet .... sy het ook gerasperde wortel in haar frikadelle gesit. :-)
 
Last edited:
Ek is so Afrikaans as wat hulle kom :) Ek kom van 'n plaas af :)

Interessant om te hoor Nicci is eintlik Afrikaans, het altyd gedog sy is n tipiese Engelse poppie van die Kaap :)
Het Nicci al ooit n foto van haarself opgesit? Is al so nuuskierig om te sien hoe sy lyk! :)
 
The new fad now is magazines dedicated entirely to food and recipes. Woolworths has one and PnP as well and very often the big women's magazines like Fair Lady etc. brings out a seasonal food mag.

Well, even the Landbouweekblad has one and AFAIK it is entitled "Boerekos". I bought an issue some time ago (may have been last year) and they have some very nice recipes in there.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X