Metalspawn
Well-Known Member
- Joined
- Feb 1, 2005
- Messages
- 219
- Reaction score
- 1
Ok dis seker al soos 3-4 dae wat my internet so stadig is :/ Dis sekere local sites + Omtrent alle international sites. Maak nie saak of ek op IS of Saix is nie. Lyn sync reg ens.,= Local downloads van games.saix.net = 420 kBps Enige iets anders is net K..... Is dit my skuld of is iets op die netwerk fout ?