Het "Die SON" geraadpleeg

Robin Hood

Expert Member
Joined
Jun 5, 2004
Messages
3,322
Reaction score
1
Location
All Over...
Right ouens....Ek het n helse kans gevat en DIE SON tydskrif geraadpleeg oor Telkom se hoe ADSL en algemene pryse....Ek wag nou net vir n antwoord van hulle af...Will keep you posted :-)
 
"some tits from telkom" [picture caption]

"telkom boobs again"
 
Robin Hood said:
Right ouens....Ek het n helse kans gevat en DIE SON tydskrif geraadpleeg oor Telkom se hoe ADSL en algemene pryse....Ek wag nou net vir n antwoord van hulle af...Will keep you posted :-)
o bliksem,die son hooooo
 
"Daai porno newspaper?"
"where the 3rd page is the headlines"
"o bliksem,die son hooooo"


Geez... Let's rip the guy while he's trying to do something...

What's with you guys???
 
welcome meneer

it is supportive ripping - one has to retain a sense of humour in the face of telecomms in this country

and hey, die son should be good at giving some exposure...
 
No probs...

Maybe The Son can burn a bit of *rse??? :D
 
moenie worry nie ou chom,dis soos dai tyd in die army,die manne sal jou k1k gee,net om jou reaksie te sien,en as jy nie die gegaaiery kan vat,ja wel dan is jy in in jou m1erin
 
at least die son has a wide circulation amongst people most likely to be fooled by the false advertising that Telkom and other ISP's are spreading.
So it will be good if they can publish an exposing article.
 
Ek dink nie die Son se lesers stel rerig belang in ADSL nie... maar miskien is ek verkeerd. Dit sal nogtans help, hulle sal dit miskien aanvaar, gewoonlik lyk dit asof hulle stories nodig het!
 
Onthou die Son sien als en Telkom kan nie vir ewig almal vir 'n g@t vat nie.
 
C'mon guys, I also want to know what's cooking

So far I only understood porno newspaper, ADSL, and Telkom ;)
 
Well Antonio if you understood those three words theres really nothing else you need to know from this thread:p
 
Antonio said:
C'mon guys, I also want to know what's cooking

So far I only understood porno newspaper, ADSL, and Telkom ;)



Not that there's much similarities between the three.

Telkom stopped at Tele. The Communication is missing in action.
At least "Die Son" gives its subscribers what they want.

But if we can't come right with them, should we try Farmers Weekly next?
 
Wel Die Burger het nou net 'n paar artikels oor Telkkom se "prys verdriedubbeling"
gedruk in die 5 Nov Sake Burger.
Hulle is 'n baie meer gepaste koernat vir hierdie soort storie... snaaks dat die Afrikanse koerante eerste aan hierdie stories gekom het.
 
Ekhaatvensters said:
... snaaks dat die Afrikanse koerante eerste aan hierdie stories gekom het.

Nie so 'n groot verassing, die Afrikaner volk het baie meer krities geraak in die afgelope dekade... ;)
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X