Joost bieg oor seksvideo

Necuno

Court Jester
Joined
Sep 27, 2005
Messages
58,566
Reaction score
3,437
Joost bieg oor seksvideo

ja die ***ker was die skuldig. as jy famous is hou jou voeltjie maar vir jouself ;)

“Dis ek in die seks-video. En ek is bitter, bitter jammer dat ek gelieg het.

“Asseblief, vergewe my.”

Ná agt maande van heftige ontkenning het die Springbokheld Joost van der Westhuizen (38) aan Rapport erken dis hý wat sowat drie jaar gelede skelm verfilm is terwyl hy in ’n Pretoriase huis “seksuele ****ak” (soos hy dit stel) met die blonde ontkleedanseres Marilize van Emmenis (nou 24) gehad het.

In dié steelvideo snuif Joost, met net ’n onderbroek aan, ook die dwelm Cat.

Rapport het dié video onthul in dieselfde week waarin Joost en sy vrou, Amor Vittone, hul Christenskap in Vrouekeur bely het.

Van meet af aan het dié oud-Bokkaptein gesê die man in die video is iemand anders.

“Span van der Westhuizen” – met die private ondersoeker mnr. Mike Bolhuis vooraan – het dié leuen toe met mening probeer verkoop.

Daar is triomfantlik aangekondig Joost het ’n leuenverklikkertoets geslaag. Daar was dreigemente en ’n jagmakery op die videomakers.

En die publiek het aanhou twyfel of dit Joost in die video was of nie.

SuperSport het Jooste se dienste as kommentator vroeër vanjaar opgeskort, hoofsaaklik oor sy dwelmgebruik in die video.

Joost het tot in daardie stadium Maandae sy SuperRugby-program komkommerkoel aangebied – asof hy nie ’n bekommernis in die wêreld het nie.

Maar in sy boek, Spieëlbeeld, praat Joost oor die hel waardeur hy is.

“Elke oomblik van elke dag het daardie video alles in my lewe oorheers. Die feit dat ek besig was om ’n leuen te leef het my van binne opgevreet en verteer.”

Hy het ook vir Amor gelieg, het hy aan Rapport gesê.

“Sy het my mooi gevra, en ek het vir haar gejok.” Eers teen begin Augustus het Joost teenoor Amor beken. “Sy is die ongelooflikste mens. En van daar af het ons aan ons verhouding begin werk, left, right en centre.

“Tot vandag het ek myself nie eens vergewe nie. Hoe kan ek verwag sy moet my vergewe?

“Ek kan my gesin steeds verloor. Dinge is nog nie 100% met Amor nie.

“Maar ons het die hele tyd nog nie een nag in verskillende beddens of kamers geslaap nie.” ’n Egskeiding is allermins op pad, sê Joost. “Dis die grootste klomp s****t.”

In sy boek en teenoor Rapport onthul Joost ook:

;SuperSport gaan “binne dae” besluit of sy ****rak beëindig gaan word of nie. “Ek sal nie verbaas wees as hulle dit doen nie – dis die punch wat ek moet vat. SuperSport het ’n handelsmerk om te beskerm.”

;Hy, Amor en hul twee kinders het in Junie by die evangelis Angus Buchan op sy plaas by Greytown gaan kuier om raad te vra. “Oom Angus het my laat besef ek moet opstaan en die pilaar in die huisgesin wees.”

;Die video hét hom finansieel geknou, sê Joost. “Maar ek is nie uitgewipe nie, ek woon nog in dieselfde huis, het nog dieselfde werk.

“En die uitnodigings begin weer toeneem – ek tree juis Vrydagaand (eergister) op ’n manne-aand in Upington op.”

- Rapport
 
Ek wonder wat gaan Mike "Johnny Bravo" Bolhuis se verskoning wees omdat hy so saam gelieg het.
Hy het mos die regte mense en die dubbelganger opgespoor. Wou almal links en regs hof toe vat.

Die tydsberekening is weer mooi uitgewerk. Joost se boek word mos bekendgestel. So hy het die publisiteit nodig gehad. So? Is die verskoning opreg of is dit net om boeke te verkoop?
 
Last edited:
ons het almal tog gedink dit WAS hy. Hy moes tog geweet het dit sou sooner or later uitgekom het, en eerder van die begin af erken het, besides dit was 3 jaar terug, so what.
Maar ek dink regtig nie dit was halwe voorblad op Rapport werd nie... hierdie is net sensasie, nie nuus nie. Who cares really?
Van AL die k a k in die land wat aangaan, is dit die beste en mees nuuswaardige storie wat Rapport vir sy voorblad mee kon opkom??
dan gaan dit dalk nie so sleg in die land nie :sick:
 
Last edited:
aag its about Joost vd Westhuizen who got fingered a few months ago, when Rapport newspaper posted a (frontpage) story about a secret s3x video of him in his undies, sniffing some white stuff, and doing the wild monkey dance with some broad.
he denied it was him, although most people figured it was him in the video.
NOW, he came out and admitted that it was him, after months of denial.
I personally don't understand why there is such a moesa hoohaa over it.
Just coz he's a 'celeb'? With Amor, who is supposed to be such a hot, devoted wife, yet he still needed something on the side.
Guess, since most of us 'normal' guys get busted for our transgressions, guys like to see the 'famous' folks get theirs too.
I don't really give a cr@p, so I don't see it as newsworthy.

Perhaps some guys would like to get Amor to join them, to give Joost some payback?
 
Last edited:
Sy vrou moes vir hom 'n helse p**sklap gegee het.
:D

"Lieg jy vir my jou dom f0k?"
"Uh, ah uh. Nee?"

* wam boef bof *

/ Rapport 1 month later

" Joost bieg oor seksvideo "
:D

... Ek het mos so gese
:)
 
I'm seriously disappointed that this enjoys all the publicity which (I'm sure) JvdW was hoping for. In marketing terms, there's no such thing as bad publicity. Someone who goes around claiming to be a dedicated family man with strong religious beliefs, trying to be some sort of moral example, has no right to be enjoying publicity. He should simply be left to deal with his family.

Secondly, yesterday's Rapport ran a huge headline about this, despite the Blue Bulls having won the Cup. So clearly a stupid sex scandal will sell more papers, than a positive sport story.
 
I was actually listening to him on Radio this morning.

What I don't get is the following:

Why is everyone so hell bent on getting an apology from him? He doesn't owe anyone an apology except for his wife. :confused:
 
I agree Pitbull... But he is a springbok for life and is setting examples for the future youth until the day he dies unfortunately for him... So good on him to take it on the chin and showing that he has bigger balls than what the stripper got from him… :)
 
I agree Pitbull... But he is a springbok for life and is setting examples for the future youth until the day he dies unfortunately for him... So good on him to take it on the chin and showing that he has bigger balls than what the stripper got from him… :)

i'm sorry but it is fail balls if you lie for x amount of months trying to get it under the carpet and then all of a sudden eish i'm sorry, i ****ed up. why not do it in the first place, why wait till you get caught or just before your book release go zomg i was guilty and take your angel wings on the way out. what a lamer to try the capitalist way out and looking as a victim of "wrong friends*" (*702 short before interview) and circumstances. a real show of character (of what was left anyways) would have to been immediately say gosh it was me i'm sorry, please lets go on with life. even better was not to go ****ing and abuse drugs in the first place...

...i suppose we might now even see a movie Joost one wild night out :rolleyes:
 
Last edited:
His mistake was to DENY it from the beginning. Look at Steve Hofmeyer. He admitted to what he did & apologized & all was forgotten. Story ends right there.

The fact that Joost denied it made the "story" more juicy to crack. He is a grown man & can do whatever he wants BUT being in the publics eye changes everything & he should have thought about doing what he did twice. Like mentioned above, he wore our green & gold jersey & was / is a roll model for many younger kids.

I'm glad he came clean but he should have done it from the beginning.

Nothing he can do in my eyes will change the fact that he was an AWESOME rugby player.
 
His mistake was to DENY it from the beginning. Look at Steve Hofmeyer. He admitted to what he did & apologized & all was forgotten. Story ends right there.
exactly.

Nothing he can do in my eyes will change the fact that he was an AWESOME rugby player.
one of the few who can actually play.
 
True,

But it never had anything to do with us from the begining ;) Just because people are famous doesn't mean their business all of a sudden becomes ours. So what if he lied? If it was you or me this wouldn't even have been in the news.

No wonder these people try everything in their power to prove these things wrong. It's none of our business tbh :o.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X