Luckily she was not carpooling

Rouxenator

Dank meme lord
Joined
Oct 31, 2007
Messages
46,376
Reaction score
22,389
Location
Stellenbosch
http://www.dieburger.com/Stories/News/19.0.1519701189.aspx
MikePienaarOngeluk--297x250.jpg


Volgens ER24 was die agterkant van dié rooi motor onder die vragmotor vasgepen. Die bestuurder van die motor, ’n vrou, het net geringe beserings opgedoen en is na die Louis Leipoldt Medi-Clinic gebring.

I doubt that if she had others with her in the car that they would survive... So it seems there are situations where carpooling can kill ;)
 
’n Ooggetuie het aan ER24 gesê die vragmotor kon nie betyds by die afrit stop nie en het gevolglik teen die motors voor hom gebots.

Wat is dit met die vragmotorbestuurders deesdae? Gebruik hulle nou die goedkoper, onervare bestuurders ipv die duurder, meer ervare bestuurders? :confused:
 
Wat is dit met die vragmotorbestuurders deesdae? Gebruik hulle nou die goedkoper, onervare bestuurders ipv die duurder, meer ervare bestuurders? :confused:

Ek dink so.. jy moet sien hoe hulle bestuur op die N1 in die oggende (5am)
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X