Hi julle, ek het die ding geskryf so meer as 'n jaar terug, en hy het in my laai gele die hele tyd, onlangs het Magdel hom record, laat weet wat julle dink!
Glad nie sleg nie, as n beter sanger/sangeres dalk dit gesing het sou dit baie beter geklink het. Of dalk beter produksie maatskappy. dit klink so half homemade.