OpenWeb's new logo

|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,903
Reaction score
2,952
Location
terra
I think it looks really Cool.

Good design ;) :D :p
 
Now they need some new (cheaper) packages to go with the new logo!
 
Does it have anything to do with something called C web ? Looks like CopenWeb lol
 
Does it have anything to do with something called C web ? Looks like CopenWeb lol

I don't know. But I like it. I think it looks spickerish :p ;) :D Really sexy!
 
Ja nee ek kry ook een van die dae my Whooosssshhhh, werk het besluit my downloads is te duur by vodacom....

Jy sal nie spyt wees nie my vriend! Dit is baie lekker. Baie beter as Voda en MTN en ek het altwee gebruik :)
 
Ja hoor! Dit werk baie lekker. Ek het my PC geskuif op my lessenaar by die huis en het sommer beter sein gekry! haha :)
 
Ja hoor! Dit werk baie lekker. Ek het my PC geskuif op my lessenaar by die huis en het sommer beter sein gekry! haha :)

Hopenlik is die torings nie oorlaai hier aan my kant nie... Sal maar moet wag en sien jong. Jammer ek het jou garing so van koers af laat stuur!!! :)
 
Hopenlik is die torings nie oorlaai hier aan my kant nie... Sal maar moet wag en sien jong. Jammer ek het jou garing so van koers af laat stuur!!! :)

Ek hoop ook jy kry 'n goeie toring Snorrie! Moenie kommer oor die garing nie! Dit is lekker om met jou te praat my maatjie ;) :D :p
 
Ek hoop ook jy kry 'n goeie toring Snorrie! Moenie kommer oor die garing nie! Dit is lekker om met jou te praat my maatjie ;) :D :p

Ag met jou ook man... Is iemand nog oor daar in die Afrikaanse garing? Ek dink ons moet soontoe vertoef.
 
I am pretty impressed that OpenWeb can still supply a better uncapped product than MWeb/IS/Telkom/Vodacom/MTN etc. The new logo takes them to a whole new level of snazzy ...
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X