maestro_za
Expert Member
- Joined
- Nov 6, 2007
- Messages
- 1,650
Kom laat ons in Afrikaans praat. Hy verstaan nie hoe 'n regte mens se kop werk nie. Ek probeer net vir hom wys hoe *** is die Xbox 360, want ek het al twee, so ek het ook 1ste hand se ondervinding. Ai tog. Dis een ding wat ek agtergekom het, is dat die goedkoopste console is die een wat gekoop word deur die jongste mense sonder brein of pyn.
Ek wonder tog....
Jy voel die 360 is nonsens, en dit is jou opinie. Nou wil jy en al die ander droids dit af 'n mens se keel afdruk!
Dit is 'n jammerte dat 'n opinie moet opgeneem word as feit. Miskien in die vervolg moet jy maar uit die Xbox 360 vak uitbly want dit sal seker vir jou laat beter voel.
Vir my is die PS3 'n goeie blu-ray speler, maar die games is net nie vir my nie. Dus hoekom ek die launch model PS3 na 'n paar maande verkoop het. Ek is lief vir die games wat ek op my 360 kan speel. Finish en klaar
En dit is my opinie ... nie "feit'" nie