Master Cain
Expert Member
- Joined
- Jun 11, 2009
- Messages
- 1,316
- Reaction score
- 0
10 Now.
Kom 'n skenkblad uit vol gemaalde vlÿs. ?Val van Europa se regering. 'n Tronk potje staan met pap bransel en 'n mes krap dit uit toe is potje mooi skoon.
(?zwaar van ons Onder Smuts Regering)
1924
10de Feb.
Staan 'n mielie masjien en die blare waai soos hÿ dors.
?(Sappe wat terug gekom het wat bÿ die Nat.party aangesluit
het)
28 [20?]ste Feb.
Skape grotes kom wat geskeers is (belang aan Min. wat uitgeval het wat nie weer ingekom het)?
10 Maart
Staan nieuwe veldskoene. ?(belang aan Nat. party se blÿdskap)
15de April.
Op 'n Zondag terwÿl ek bid zien ek ek is in 'n groot gras dak huis
11de Mei
Staan bai kafferkoring are Toe vorm die kafferkoring are 'n zinnebeeld van 'n mens toe gee die are pat toe kom daar 'n naken mens uit (?Kafferkoring was 'n zinne beeld van hulle geld wat hul spandeer het vir hul eleksie.) (naken mens was J C.Smuts)
1924
1 Junie
'n Vuur brand in Europa aan die Ooste kant na die vuur kom waans wat na die Noorde trek die waans is waans wat aan Engeland behoort
24ste
Mofskape trek naar Ooste maar in skemer donker Spring bokke in die unie dis zo donker ek zien dit net so skrapies.
28ste
In Europa aan die Weste staan 'n groot seepot die ene vuur.
?teken van Rebellie in Europa Waans trek met wit pens osse maar die Osse is baie mâar. die Kleur is Italie sene.
'n Streep osse kom bÿ mÿ verbÿ dis deurmekaar osse ?(dis soldate maar die tyd sal wÿs wie is dit) In die Ooste is 'n skimmel bees met regop hoorn wat na die Ooste opgaan 'n rooi koe hardloop en staan naar die zuide (bees wat gevaar het. dit is vrou mense wat gevaar gaan krÿ)
----------
1 Julie
'n rooi bul gaan die zelfde koers
4de Julie
Staan 'n man met vaal klere kaal geskeer met geweer in hand Toe rÿ hÿ te perd met geweer reg oost op.
8 Julie.
In Europa is blauw waans wat skielik op trek naar die Ooste.
'n vrouw staan met mandje voor haar die vrouw lÿk na 'n boere vrou Toe raak die vrouw weg en die mandje raak weg onder water en kom weer uit.
Toe kom 'n tou ******* zonder gewere) naar Noorde.
Achter hulle is zwart osse wat ingespan is 'n lang tou en achter hulle is 'n ou "stel waantje" wat leeg is.
20 Aug.
Gaan een ou groot vark na die Zuide en loop hom teun aan 'n stoep.
Trek waans naar die Zuide Engelse waans vol goed. Trek wit rug osse naar die Ooste met waans. In Europa lê baië rÿp haver opmekaar
10 Sept.
Staan in Europa 3 blauw perre en 2 geeles. Stoot 'n hand 'n gras dak deur toe
24 Oct.
Staan 'n doornboom hier en ek zaag met 'n zaag weerskante net of ek hom wil omstoot. Le droo takke
22 Now.
Aan die Ooste kom 'n groot zaag in die skemerte toe kom 'n garing boom uit. Aan die Ooste kom 2 wingerd loote uit Staan persiek bome en die vrug is net gespeen. Staan 'n groot yzer
ploeg en langs hom staan 'n man met grÿs klere staan op die ploeg. Kom garing ingezig die onderste was droog is en die mes snÿ hom aan twee stukke
26ste
Kom 'n pomp hier uit. skoon. Kom ons vlag uit hÿ is nie hoog nie.
2 Dec.1925
Kom 'n geel doek uit en toe is Weste oorgetrek met ***ie.
10 Feb.1925
Aan die Noorde zak 'n bui reent uit aan die luch is dit helder maar op die aarde nie.
11 Feb.
Zak die zelfde bui reent aan die Weste uit.
15 Maart.
Aan die Ooste staan 'n skottel koring en toe staan die koring geel rÿp. Toe staan is 'n aan die Weste kant.
9de April.
Staan 'n ronde stuk yzer en hÿ is vol zekels. Toe staan die paal met die vlag daar aan
20 April
Baië mielies wat van die stronke afgaan Toe is daar 'n oond en daar is 'n vuur van mielie stroke in en die vuur brand na achter in die oond in.
1 Mei.
In Europa staan twee groot potte en daar is vuur onder Toe trek 'n trop paarde ruiters na Noord West met gewere in hul hand
10 Mei
In Europa is groot zwaar onweer en die lichte slaan achter die wolke uit Toe breek die dag en die luch word skoon Toe kom 'n seroet mandje in gezich en 'n vrouw met wit klere
zit 'n wit bos blomme in die mandje, en die mandje draai in die rond. toe is dit die vierkleur wat in die mandje is.
18 Mei.
Kom 'n Vye laning uit wat ek in 1910 gezien het toe was die vye rÿp, maar nou is dit net geswel. Toe dit rÿp was het ek ook afgepluk.
27.ste.
Le die hele aarde vol mielie blare soos 'n mens gedors het en in die Kolonie lê 'n man op sÿ rug in die blare.