Jola
Honorary Master
Swart Rasiste? En wat van die wit en bruin rasiste? Ek dink nie hulle is gevaarlik nie, enige mens kan gevaarlik wees, al wil ek nie, maar ek kanie help om te dink aan die passage...the wrongs of the father will be the wrongs of the son...I think the past is cathing up with the white folk, and some people still hold that against whites, the problem is that said people are in power and have huge numbers of dooose following them...chasing the fair whites from our motherland...ai toggie
Ja, maar dit was nie nodig dat die rassisme weer so op die voorgrond tree nie - dinge het kalm begin word nadat Mandela die president was.
Daarna het dinge al hoe meer skeef begin loop, en op die oomblik met JM en JZ aan bewind, en geen oorsig van die ANC party nie, is daar groot probleme aan die kom.
Die ANC is van hulle koppe af op die oomblik, heeltemal irrasioneel !!!
Last edited: