Surtie Inheritance Scam

Ek belowe ek sal bewyse toon sodra die miljoene los is..
Bewyse, jy meen 'n screenshot van 'n Banking site wat so maklik is om te dokter, mens kan dit selfs op 'n biblioteek rekenaar doen. Nah, hou maar jou bewyse, diep in jou hart sal jy weet of jy die waarheid praat of nie. En in my hele kop sal ek nog steeds bly glo dat dit BS is want die wêreld het my al geleer "if it sounds too good to be true.... It probably is"
 
Glo wat jy wil, ek sal vir jou die ware Jakob share, ek is nie by fake en scam goete betrokke nie
 
Wel kom ons maak dit 50miljoen na die prokureur hulle cut gevat het. So populêr soos wat dit klink om te wees, kom ons sê 20 000 mense het "belê", en vir gerieflikheidshalwe het elkeen elkeen 'n gelyke bedrag belê (dis wel nie die geval nie maar ek werk hier op 'n konsep). Dit los maar R2500 per persoon, en self al was dit 500 miljoen, is dit slegs maar R25 000. En natuurlik soos wat nuus versprei so groei belangstelling, so die bedrag kan dalk self la nog verder onderverdeel moet word.

Half biljoen rand klink na vrek baie geld, tot die tou tien keer om Shoprite gaan, dan kry elkeen maar net 4 maande se groceries, wat jy natuurlik by said Shoprite moet koop want dis 'n voucher (t & c apply, cause they always do, no such thing as a free lunch)
 
End of June there will be no payouts
What do you people dont understand
The court will rule the surtie matter out
So watch that space
 
As jy deel is van die 'Scam' sal jy ook weet daar is meer as een groep. So die groep waarin ek deel is verwag 'n payout voor of na die hofdatum.
 
Last edited:
As jy deel is van die 'Scam' sal jy ook weet daar is meer as een groep. So die groep waarin ek deel is verwag 'n payout voor of na die hofdatum.
Meer as een groep?
If this doesn't sound like a matrix investment scheme, then I'm not sure what doea. All it does differently is it added some curry and a date or two (I loves dates)
 
But by the way things is going even my grandchildren will Google Surtie and this thread will still be on top (you guys are great at SEO BTW)

Pity I'm sterile....
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X