plainboy23
Well-Known Member
Ek belowe ek sal bewyse toon sodra die miljoene los is..Ja, solank jy jouself kan oortuig jou miljoene is nog oppad kan jy gerus slaap tot diep in jou oudag toe.

South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Ek belowe ek sal bewyse toon sodra die miljoene los is..Ja, solank jy jouself kan oortuig jou miljoene is nog oppad kan jy gerus slaap tot diep in jou oudag toe.

Bewyse, jy meen 'n screenshot van 'n Banking site wat so maklik is om te dokter, mens kan dit selfs op 'n biblioteek rekenaar doen. Nah, hou maar jou bewyse, diep in jou hart sal jy weet of jy die waarheid praat of nie. En in my hele kop sal ek nog steeds bly glo dat dit BS is want die wêreld het my al geleer "if it sounds too good to be true.... It probably is"Ek belowe ek sal bewyse toon sodra die miljoene los is..![]()
Hoe lank 2030Ek belowe ek sal bewyse toon sodra die miljoene los is..![]()
Glo wat jy wil, ek sal vir jou die ware Jakob share, ek is nie by fake en scam goete betrokke nieBewyse, jy meen 'n screenshot van 'n Banking site wat so maklik is om te dokter, mens kan dit selfs op 'n biblioteek rekenaar doen. Nah, hou maar jou bewyse, diep in jou hart sal jy weet of jy die waarheid praat of nie. En in my hele kop sal ek nog steeds bly glo dat dit BS is want die wêreld het my al geleer "if it sounds too good to be true.... It probably is"
Glo wat jy wil, ek sal vir jou die ware Jakob share, ek is nie by fake en scam goete betrokke nie

End of June only!! Watch the space. Keep the faith!!Uhmmmm News flash there is gonna be no payouts
End of June only!! Watch the space. Keep the faith!!

Boo !End of June there will be no payouts
What do you people dont understand
The court will rule the surtie matter out
So watch that space
Meer as een groep?As jy deel is van die 'Scam' sal jy ook weet daar is meer as een groep. So die groep waarin ek deel is verwag 'n payout voor of na die hofdatum.
But by the way things is going even my grandchildren will Google Surtie and this thread will still be on top (you guys are great at SEO BTW)
Pity I'm sterile....
Be safeBe safe?Be safe
Is seker normaal om vir iemand anders te bemoedig of toe tewens om veilig te wees?