Surtie Inheritance Scam

Ja, julle almal gaan 'n GROOT verrassing kry ...
It just might be a "verassing", but given the length of time this has been going and the repeated, unfulfilled expectations, can anything be a surprise?
 
Solank ek weet wat daar aan gaan, bly jy dan maar 'n toeskouer, ek sal popcorn supply dan kan jul sien en kyk wat gaan gebeur..
Quite correct.

BUT if you know what is going on (which few of any others who have made remarks here do) please provide some details that can be independently verified. That is why I asked for the court case details, so I can at least hear the facts.
 
Ek weet nie of vn die mense dit weet dat daar meer as een groep is wat vir Surtie gelde wag. Sover ek weet is daar binne die volgende een of twee weke goeie nuus van uitbetaling. Ek is bewus van 'n optog wat gehou was maar dis deel van 'n ander groep.
 
WAHAHAHA, jy is rerig 'n nar vandag .... Jy is meer as welkom on jou vragies te vra, ek kan nie 'n moer omgee nie ... hierdie is 'n scam ... hoe vinniger jy dit besef, hoe beter vir jou
Is darem seker nie nodig om ombeskof te raak nie, ek het maar net probeer uitvind dalk weet jy meer as wat ek weet.
 
Julle gaan almal innie hol genaai word.
Die scam is n Ponzi net soos MTI.
Stuur geld na my toe, ek sal seker maak julle key julle geld terug. PM my.
 
Julle gaan almal innie hol genaai word.
Die scam is n Ponzi net soos MTI.
Stuur geld na my toe, ek sal seker maak julle key julle geld terug. PM my.
Jy kan maar comment wat jy wil, jy is hoeka die een wat inni h## ge#@&# word
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X