ChristineH12
Member
- Joined
- May 6, 2021
- Messages
- 14
- Reaction score
- 4
Ek wil ook graag nuwe nuus hoor assebliefVriend, ek sal vir jou boodskap stuur sodra die jongste nuus deurkom
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Ek wil ook graag nuwe nuus hoor assebliefVriend, ek sal vir jou boodskap stuur sodra die jongste nuus deurkom
Hallo ChristineH12, ek sal inbox stuur, soos ek voorheen gesê het dat daar meer as een groep hierby betrokke is, die groep wat onlangs ini kaap 'n optog gehou het, is deur Absa gedagvaar vir naamskending. Ek is nie deel van daardie groep nie. As Fanie Fondse 'n klokkie lui by u, dis die groep waarby ek betrokke is se mense, saak word gewerk in die backgrounds, let wel op 'n legal wyse.Ek wil ook graag nuwe nuus hoor asseblief
Hallo ChristineH12, ek sal inbox stuur, soos ek voorheen gesê het dat daar meer as een groep hierby betrokke is, die groep wat onlangs ini kaap 'n optog gehou het, is deur Absa gedagvaar vir naamskending. Ek is nie deel van daardie groep nie. As Fanie Fondse 'n klokkie lui by u, dis die groep waarby ek betrokke is se mense, saak word gewerk in die backgrounds, let wel op 'n legal wyse.
Ek het nie enige detail van hofsake nie, wat ek wel weet is dat dieselfde Surtie se erfgeld is wat in 'n ander land ook belê was wat na Suid-Afrika gebring word.So daar is 'n paar groepe wat diesefde hofsaak fund, of is daar verskillende hofsake vir dieselfde geld?
Hoe ironies. Ek kan vir LandyMan aanhaal en ook sê - as of JY weet wat daar aan gaan!Met alle respek gesê "jy weet nog niks".. Lmklaaa
Jy maak jou dan hier deel van 'n gesprek waarvan jy geen aandeel in het nie, so doen jouself 'n guns en gaan relax. Los die gesprek vir hulle wat wel belangstel.Hoe ironies. Ek kan vir LandyMan aanhaal en ook sê - as of JY weet wat daar aan gaan!
You are right. I don’t know much - because I don’t care. What I do know is that I’m not retarded enough to fall for an obvious scam and flush my money away. Won’t be surprised if you bunch of omelettes lost money in MTI and Crowd1.
A fool and his money shall soon be parted, or already parted in your case.
Regso my maat, hulle is ma net computer viruses.Jy maak jou dan hier deel van 'n gesprek waarvan jy geen aandeel in het nie, so doen jouself 'n guns en gaan relax. Los die gesprek vir hulle wat wel belangstel.
The trouble with your comment is that the people who are concerned have still given very little verifiable information. Posts which appear to do so turn out to give misleading or downright incorrect information and the majority look just like shilling to keep existing donors from just accepting that they have been fooled.Jy maak jou dan hier deel van 'n gesprek waarvan jy geen aandeel in het nie, so doen jouself 'n guns en gaan relax. Los die gesprek vir hulle wat wel belangstel.
Onbeskof? Jy het nig niks gesien nie!Is darem seker nie nodig om ombeskof te raak nie, ek het maar net probeer uitvind dalk weet jy meer as wat ek weet.
Wag wag wag ... so jy is hier, hoekom weet nugter, maar jy weet NIKS van enige hofsake nie? So wat presies fund jy in hierdie scam, of is jy die scammer?Ek het nie enige detail van hofsake nie, wat ek wel weet is dat dieselfde Surtie se erfgeld is wat in 'n ander land ook belê was wat na Suid-Afrika gebring word.
Ek is totaal relaxed, anders as julle manne wat nie weer julle geld gaan sien nie. Tog bewonder ek jou hoop (in hierdie hopelose situasie). Sterkte.Jy maak jou dan hier deel van 'n gesprek waarvan jy geen aandeel in het nie, so doen jouself 'n guns en gaan relax. Los die gesprek vir hulle wat wel belangstel.
RelaxWag wag wag ... so jy is hier, hoekom weet nugter, maar jy weet NIKS van enige hofsake nie? So wat presies fund jy in hierdie scam, of is jy die scammer?
It is not a question of what I BELIEVE. After many posts by supporters of the operation, there has still bee no verifiable evidence supporting all the statements. Without that the posts are encouraging people to not question and probably keep paying money to the organisers. These forums are NOT places to shill dubious schemes. IMO unless you can produce some evidence, please stop with the misinformation.Moenie vir julle onnodig opwerk vir niks nie, as jy glo dis 'n scam laat dit dan vir jou so wees.. End of discussion.
It is not a question of what I BELIEVE. After many posts by supporters of the operation, there has still bee no verifiable evidence supporting all the statements. Without that the posts are encouraging people to not question and probably keep paying money to the organisers. These forums are NOT places to shill dubious schemes. IMO unless you can produce some evidence, please stop with the misinformation.
Ja whateverIt is not a question of what I BELIEVE. After many posts by supporters of the operation, there has still bee no verifiable evidence supporting all the statements. Without that the posts are encouraging people to not question and probably keep paying money to the organisers. These forums are NOT places to shill dubious schemes. IMO unless you can produce some evidence, please stop with the misinformation.
HAHAHA, glo my niemand is opgewerk nie ... wel julle gaan wees die dag wat julle besef hierdie is 'n scam. Ons weet dit al lankal, so nou sit one met ons popcorn, troll julle ouens so bietjie en wag vir die groot tranedal wat kom ... en glo my, dit sal kom ...Moenie vir julle onnodig opwerk vir niks nie, as jy glo dis 'n scam laat dit dan vir jou so wees.. End of discussion.