Rumple4skin
Expert Member
- Joined
- Aug 22, 2013
- Messages
- 2,342
- Reaction score
- 3,188
Uhm... is dit nie wat hulle elke week sê nie?Ons groep se "scammers" het gesê daar is nuwe verwikkelinge hierdie weeken asb, dont shoot the messenger
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Uhm... is dit nie wat hulle elke week sê nie?Ons groep se "scammers" het gesê daar is nuwe verwikkelinge hierdie weeken asb, dont shoot the messenger
Alles ok by die huis?️️️️
FTFYOns groep se scammers het gesê daar is nuwe verwikkelinge hierdie weeken asb, dont shoot the messenger
Gelukkig verstaan ek nie dowe taal nie... LmklaaaFTFY
Verstaan jy vingertaal, want ek het het net een teken vir jou ...Gelukkig verstaan ek nie dowe taal nie... Lmklaaa
Hou jou daai vingertaal vir jouself, jy openbaar net jou lae selfbeeld..Verstaan jy vingertaal, want ek het het net een teken vir jou ...
Maar jy reply dan self met dowe taal (Lmklaaa)?Gelukkig verstaan ek nie dowe taal nie... Lmklaaa
Waar val jy uit, of is jy net boredMaar jy reply dan self met dowe taal (Lmklaaa)?
Wahahaha, ten minste top my selfbeeld nogsteeds jou IK (dis nou daai nommertjie wat sê hoe dom jy is)Hou jou daai vingertaal vir jouself, jy openbaar net jou lae selfbeeld..
Solank ek die waarde van die nommer weet is ek vaal vrede met jou aanmerkingsWahahaha, ten minste top my selfbeeld nogsteeds jou IK (dis nou daai nommertjie wat sê hoe dom jy is)

Great, want ek weet jy verstaan dit in elk geval nieSolank ek die waarde van die nommer weet is ek vaal vrede met jou aanmerkings![]()
Asof jy my lewensverhaal geskryf het, mister nose in all... LmklaaaGreat, want ek weet jy verstaan dit in elk geval nie
Meanwhile this potato demonstrates why most adults shouldn't be allowed to dress themselvesHou jou daai vingertaal vir jouself, jy openbaar net jou lae selfbeeld..

It's to warn people about the Surtie Inheritance "crowdfunding" scamWhat is this group more for jokes or to bring people down
My inligtingsbron het my nog niks weer gesê nie, sal maar weer by hom verneem wat hy weet.Het n update gekry van die legal team wat se hoe die geld gan verdeel word. Is die saak afgehandel kom dit nog voor?