Wat wil j maak met die saak nomer maak jy het mos nie geld bele nie hoekom worry jy oor n saak nomer en oor n hof saak. As j wil glo met die ander mense dat dit n scam is moet jy maar glo dit is n scam niemand hier of ek myself hoef vir jou n saak nomer t gee nie. Ek hoef glad nie aan jou of enige persoon hier iets te bewys nie. Ek raak net gatvol vir die draadsiters wat an die einde van die dag gan benefit van iets waaran hulle nie eers meer glo nie. Hulle wil vandag n saad plant en more wil hulle soma onder die boom sit Voetsek....