Surtie Inheritance Scam

Wat wil j maak met die saak nomer maak jy het mos nie geld bele nie hoekom worry jy oor n saak nomer en oor n hof saak. As j wil glo met die ander mense dat dit n scam is moet jy maar glo dit is n scam niemand hier of ek myself hoef vir jou n saak nomer t gee nie. Ek hoef glad nie aan jou of enige persoon hier iets te bewys nie. Ek raak net gatvol vir die draadsiters wat an die einde van die dag gan benefit van iets waaran hulle nie eers meer glo nie. Hulle wil vandag n saad plant en more wil hulle soma onder die boom sit Voetsek....
 
Amen!

Die saak nommer is irrelevant, goed gestel hierbo. Wat nou belangrik is dat ons almal saamstaan en deurdruk tot die einde toe! Ekt by die gemeente gehoor pastoor Johann dalk nog een laaste donasie kort vir die hof papiere se sertifisering ens - hou moed broers!
 
Ia lol n mens kan maar net lag vir julle
 
Wat wil j maak met die saak nomer maak jy het mos nie geld bele nie hoekom worry jy oor n saak nomer en oor n hof saak. As j wil glo met die ander mense dat dit n scam is moet jy maar glo dit is n scam niemand hier of ek myself hoef vir jou n saak nomer t gee nie. Ek hoef glad nie aan jou of enige persoon hier iets te bewys nie. Ek raak net gatvol vir die draadsiters wat an die einde van die dag gan benefit van iets waaran hulle nie eers meer glo nie. Hulle wil vandag n saad plant en more wil hulle soma onder die boom sit Voetsek....
Ons GLO nie - ons moet 'hard facts' sien. Die hofsaak nommer bewys dat julle is nie net scammers nie. Sonder dit, bly asseblief stil.
 
Hoe gaan die mense wat nie hierin glo nie benefit?
 
Ons GLO nie - ons moet 'hard facts' sien. Die hofsaak nommer bewys dat julle is nie net scammers nie. Sonder dit,

Ons GLO nie - ons moet 'hard facts' sien. Die hofsaak nommer bewys dat julle is nie net scammers nie. Sonder dit, bly asseblief stil.
Lmbimp ou bra as j nie wil glo nie moenie glo nie as ek nie vir jou n saak nomer wil gee nie wil ek nie en as ek nie my mond wil hou wil ek nie kwaat raak speel nie saam nie....
 
Die saaknommer is geen geheim nie. As ek wil, trek ek die hofrol en dit sal duidelik soos daglig voor my staan (as ek dit gevind kry al dan nie... )

Hoekom ek dit vra is om jou voordeel te laat trek deur die besef van of iemand besig is om jou 'n rat voor die oë te draai of nie

Trust but verify
 
In minder as n maand se tyd is die hof siting hou liewers die regspan in julle gebede en hou op die klomp tools entertain
OK, so nou is dit in minder as 3 weke. Hmm kan nie wag om te sien hoe baie en wat julle post in die aanloop van dit.
 
Julle almal n klomp draadsiters as die uit betaaling nou kom wil julle eerste kom se julle heeltyd geglo en as j glo dit is n scam hoekom lat j dan vir jou scam dan is j mos dom j kan mos jou geld loop haal by die persoon vir wie jy jou geld gegee het Dom draadsiter
Boeta, ek het slegte nuus vir jou ...
 
Wat wil j maak met die saak nomer maak jy het mos nie geld bele nie hoekom worry jy oor n saak nomer en oor n hof saak. As j wil glo met die ander mense dat dit n scam is moet jy maar glo dit is n scam niemand hier of ek myself hoef vir jou n saak nomer t gee nie. Ek hoef glad nie aan jou of enige persoon hier iets te bewys nie. Ek raak net gatvol vir die draadsiters wat an die einde van die dag gan benefit van iets waaran hulle nie eers meer glo nie. Hulle wil vandag n saad plant en more wil hulle soma onder die boom sit Voetsek....
Ek dink nie jy verstaan lekker wat 'n draadsitter is nie. LOL
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X