Wag Vir Ons [PING] Guild Wars 2 SA Guild

Sal join as die game uit is, ek het tans nie die files om te speel nie, sal dit wel pre-prder.
 
Kom join Wag Vir Ons [PING] vir die laaste BWE 3 die 20ste July!!!

Ons het die guild op BWE 2 begin en ons het daai naweek met 30 spelers gesit!
 
Check ons uit dis hoe ons roll, guild was op BWE2 gemaak en die is n foto van Sondag.

gw098.jpg



Te danke aan almal wie belang stel aan ons Afrikaanse guild!!
 
Amper tyd vir BWE3.. tick tock - tick tock :)

Onthou om my te add op jou friend list, en vrae dan vir n guild invite.

Server: Lakeside County

My ID: Shirou.4098
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X