Wug Experience

wat is jou nick op irc ? is jy 'n WM user met 's swak signal ? JY kan my enige tyd PM dan gee ek jou FULL access dan kan jy self die probleme uitsort .
 
Ek is ook maar net 'n "user" van die WUG, en het self maar deur die pyne gegaan omdat ek nie wou LEES nie, maar aan die einde van die dag is ek wel gehelp.

As mens eers tot die verstane kom dat die admins ook maar lewens het (werk, gesin ens..), sien mens die situasie in 'n ander lig.

Die WUG groei eksponensieel, en daar is net soveel mense wat die regte kennis het.
Daar word beplan om meer mense met kennis per Highsite beskikbaar te stel, maar weereens kan almal nie heeldag die IRC dophou nie, en om kennis oor te dra gaan maar 'n rukkie vat.

Ek het self besluit om meer as my kant te probeer bring (al is dit net op IRC), en dit het my baie gehelp om beter te verstaan.

M.a.w. soos van tevore gesê is... Byt vas, ek WEET dinge gaan beter raak.
 
ek is nog nie deel van die wug nie want ek het nie LOS nie (maar eendag, eendag!)

maar ek wil net se ek het al baie vrae gevra op die IRC channel en almal was baie vriendelik met my, geen probleme!
 
OK. So hier het ons die geval van die gewone lui user wat net moan en die "admins" sleg se. Ek gaan nie eers try verduidelik hoe baie moeite van die admins in sit in die netwerk nie en dan word dit nie waardeer nie. Koos_wug, asb haal jou kit af en verkoop dit en gaan kry beter waarde vir geld. Ons het regtig nie mense soos jy nodig nie, en ons wil jou ook nie he nie. Ek se dit nie om suur te wees om lelik te wees nie, maar dis nou maar net so. Die WUG kort nie mense wat net moan as jy nie jou daaglikse spike van CSS of op Penny van Big Bang Theory kan perv nie.

Abraham
 
Keeper, waar is jy geleë?

Miskien het dinge verbeter in jou omgewing.
Kom chat op IRC, dan kyk ons weer....
 
Abraham, jees ou, kalmeer. Dis nie nodig om persoonlik te raak nie. Ons waardeur wat julle admins doen vir die netwerk.
 
kan net imagine hoe dit op die chat channels gaan, seker goed soos "Ag bliksem, as die ou nie tevrede is nie wat jou goed en trek". Sarkasme is aan die order van die dag.
 
Nee Koos. Ek raak nie persoonlik nie. Ek praat feite. Ek sal dit vir enige iemand anders se wat enige van die admins persoonlik aanvat, VERAL in 'n public post. Jy besef duidelik nie wat het RomeoOs al vir die wug gedoen nie. En die redes hoekom hy doen op sy HS wat hy doen nie. As jy nie bereid is om dit soos 'n grootmens te hanteer nie, dan wil ons jou asb nie op die netwerk he nie.
 
Keeper, waar is jy geleë?

Miskien het dinge verbeter in jou omgewing.
Kom chat op IRC, dan kyk ons weer....

jy's reg - ek sal bietjie weer self kyk wat aangaan met die LOS calculator ding, en as dit goed lyk die irc channel join :)

ek bly in norkem park

se my - moet 'n mens na 'n high site link of kan n mens deur n ander persoon se connection gaan, amper soos n "daisy chain" ? ek verstaan nog steeds nie alles nie :D
 
Mens kan via 'n ander user connect...
Mens moet net 'n ekstra kaart op die user se routerboard sit, en dan 'n antenna na jou toe.
Uit die aard van die saak moet jy en die user maar gesels en jy moet sy toestemming kry.

Dit is nie 'n ideale situasie nie, want as die ander user sy WUG kit afsit, is jy ook af.

As daar wel iemand naby jou is wat connected is, beteken dit mos dat jy ook sal kan connect...
 
Ek het my local Wug ontbind nog voor dit ordentlik wou begin agv 99% van al die mense wat net wil connect en leech en NIKS bydra nie...klagtes en beloftes.

Sit met 8 grand (ou aankoop prys) se kit wat hier le en stof vergaarder (wat ek alleen gekoop het omdat niemand wou donate) - almal (45 facebook group strong) "wou" donates doen..ja right....

wug is so sterk soos sy weakest link...en nouja 0 contributions = jack wugging.

Ek luister elke dag na residential en sme desktop users se soms onnodige ge*** en kerm.

Erens moet mens die streep trek.
 
Last edited:
o here *** lyk my daar is so bietjie van 'n god kompleks probleempie, is Nag se kindertjies oor na wug toe :D
 
asseblief ouens, dis niks persoonlik nie, ek voel net dat die inner workings van die wug en die soort networks public gemaak moet word.
 
2. Daar is HS goto guys wat op n power trip is soos RomeOS wat net maak soos hy wil en alles op sy highsite (HS) verander

Dis nie persoonlik nie ????
 
I think i know whats going on here. Recently speed limits were implemented if your signal is extremely poor. The reasoning behind this is to maintain the quality of a HighSite eg. CCQ,RX/TX.

So im pretty Koos_wug falls into this category and doesn't actually understand that we are trying to maintain the standards of the WUG. So what probably happened here is that Koos_wug bought his kit put it up and like most of the users just tried to connect his HighSite once a connection was made he was done for the day and never actually went back and aligned his antenna. Unfortunately a lot of users do this and it degrades the quality of our highsites.

You see the reason why RomeoOs is taking this so personally is because he has spend ALOT of time on these sites without much help.
 
Last edited:
ok abviousely ignore koos my , as ek jou offend het in enige manier dan vra ek onverskoning. WM se rate limits sal vandag afgehaal wees dan kan jy maar die site op*** vir almal
 
Removing systems that are responsible for maintaining quality of service so that this one user can benefit because he cant align his own grid. Lol
 
Ouens, ouens, ek kla nie of enige iets nie

Is jy seker jy doen nie?

Indien jy jou ervaring met die WUG publieke kennis wou maak om ander persone wat moontlik belang stel in te lig, kon jy jou punte baie beter en meer neutraal gestel het.

Ek is nog nie 'n WUG lid nie maar beplan om aan te sluit sodra my geld klaar opgespaar is. Ten spyte van die feit dat ek nie 'n lid is nie het hierdie ouens op drie verskillende geleenthede uit hulle pad gegaan op my te help.

Ek probeer nie jou aanval nie, ek probeer net uitwys dat 'n gebalanseerde opinie moontlik baie meer regverdig sou wees.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X