Wug Experience

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
nog n ding, goed word gestel op Highsites soos flippen rate limits sonder dat daar behoorlike kommunikasie uit is. Ek's die HS gtg en kan doen wat ek wil. by the way, ek konnek nie na WM toe nie, waarntoe ek konnek is nie ter sprake hier nie. Romeos as ek jou aangevat het en k@k laat voel het is ek jammer ou, en dankie vir alles wat jy doen, ek vertrou die ouens wat na jou toe konnek waardeer "alles" wat jy doen. Hierdie post raak nou n PTAWUG issue en oorspronklik was dit bedoel as n informative post. En nog n ding, ek het genoeg gedonate vir verskillende hightsites sodat ek my bek kan rek en n public post kan maak soos die.
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
wel die post is nou hier en ek gaan nie verder verduidelik nie. Die ding van die Romeos was bedoel om n voorbeeld te wees niks meer nie.
 

Sausageship

Member
Joined
Nov 12, 2009
Messages
13
So its clear rate limits are effecting you so your signal is very poor. Might wanna go read the Getting started guide again. And not just bitch about your speed to the admins, and when that stops working go onto the MyBB forums and bitch here anonymously cause you cant get your way. Like Martin said. You made this way too personal to be informative in anyway.
 

louisp

Senior Member
Joined
May 23, 2004
Messages
662
Less talk more do. Dont join Ptawug if you just plan to moan and not help
 

I am Penguin

Executive Member
Joined
Jan 26, 2009
Messages
7,713
My eierjie,

Die wug ouens is alright, Hulle probeer maar net hulle bes. Die eerste koment op 'n vraag wat ek op IRC gevra het is " Jy kan nie Internet verkoop oor 'n wug nie" Baie sarkasme het ek daaraan gekoppel. Ek wil my eie HS opsit maar die geld het vir eers opgedroog vir so 'n luxury.

Die PTAwug se gaming is die groot aantrekkings krag en die netwerk struktuur. Maar die leeching is 'n bietjie scarry.

oor die sarkasme stem ek saam, Ek he Romeo ontmoet en hy is OK, So is Protz ook maar meestal van die tyd. :D

Sal een van die dae moontlik weer my projek aanraak.

So Koos, K@ntak Romeo, hy sal jou help dis verseker. Laat jou familie ook Wuggers word en dan sal jy die nut daarvan waardeer. (Sorry vir die @ , die bl@@dy MyBB vleokwoord filter is m@l)
 
Last edited:

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
I knew "membership" fees would mess things up. As soon as someone pays he feels he should get something for that money and the s**t starts.:D
 

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
Julle almal gaan nerens kom met persoonlike aanvalle nie. Hoe is dit dat wanneer een ou ontevrede is lyk dit of die hele ding uitmekaar donner??

Ek het meer van die wuggers verwag.:D
 

Sausageship

Member
Joined
Nov 12, 2009
Messages
13
The questions being on asked on IRC have been asked 10000000 times. To avoid all the sarcasm the WUG has created alot of documentation that can be accessed by any WUG member so if your questions are met with sarcasm its probably because the answer is on the WIKI and you should go and find it yourself. We can only bring the WUGGER to the WIKI we cant force him to read.

Also if your unhappy with the way stuff is being run why not join the admin team? The WUG is always in need of more admins. I would actually love to hear why your not part of the admin team?
 

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
Ek moet se, al die persoonlike aanvalle op mekaar is ietwat "immature".

Deur iemand dit of dat te noem gaan jy nerens kom nie.

Wees konstruktief en kyk hoeveel jy kan vermag.:D
 

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
Julle is besig om die beeld van die wug skade te doen. Dit was altyd n toonbeeld van samewerking.

Los die gebitchery en kyk of julle die ding opgelos kan kry soos grootmense.

Eks seker daar is n goeie verduideliking vir wat ookal jou omkrap koos?:D
 

Sausageship

Member
Joined
Nov 12, 2009
Messages
13
Rebel we are trying to understand whats Koos_wug's problem. But he will rather just attack us personally.

Without actually having any data on who he is or where is connecting we cant have a look at the problem.

I dont even know where or why RomeoOs upset him. Coming on here and making these unfounded claims in public and justifying it by donating. Seriously?
 

Keeper

Honorary Master
Joined
Mar 29, 2008
Messages
23,624
K@ntak Romeo, jy sal nie spyt wees nie!

lol, romeo gat die ou dik donner as hy hom kry, liewers nie :eek:

hehe - ek joke net

die mense op die IRC channels is BAIE vriendelik, ALMAL weet dit daar is geen debate oor dit nie :eek:
 

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
I did see Protz mentioning there have been a few changes regarding settings etc. could this be the problem?:D
 

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
Wel ek hoop julle kan die ding byle, want op die oomblik gaan enige iemand wat die thread lees nie wil join nie.:D
 

I am Penguin

Executive Member
Joined
Jan 26, 2009
Messages
7,713
Julle is besig om die beeld van die wug skade te doen. Dit was altyd n toonbeeld van samewerking.

Los die gebitchery en kyk of julle die ding opgelos kan kry soos grootmense.

Eks seker daar is n goeie verduideliking vir wat ookal jou omkrap koos?:D

Stem saam, Deel met die probleem, monie dit erger mmak nie. Dit is 'n feit dat HS eienaars doen wat hulle "WIL", maar met rede. Te kort aan kommunikasie is eerder die regte probleem hier.

Kom ons kyk weer

my experience van die PTAWUG
1. Tans is daar groot issues met die netwerk, niks werk nie. Pings en tracerts na die verskillende trackers en ander servers werk nie. Jy kry ping replies van 3000ms+ Dit klink na 'n feit,
2. Daar is HS goto guys wat op n power trip is soos RomeOS wat net maak soos hy wil en alles op sy highsite (HS) verander. Kommunikasie? Koos onthou Hy besit die HS kry 'n ander of spreek met hom
3. Sarkasme is aan die orde van die dag op die IRC channel Stem saam in paty gevalle maar nie in alle gevalle nie
4. Daar was nog geen games gespeel op die PTAWUG in die laaste 3 weke agv die netwerk issues. Weereens klink na 'n feit
, Kommunikasie?

5. Daar is sprake van IP renumbering en upgrades na 802.11n maar niks word gedeel met die ander wuggers as jy nie n admin is nie. Al wanneer die "normale" wuggers in die prentjie/"loop" is is wanneer daar vondse/donasies benodig word. Kommunikasie, Dir was bespreek op 'n bymekaarkom waar ek was.
Op die stadium is die netwerk net goed vir een ding en dis die IRC channel. Nee, stem nie saam nie Koos. dis 'n gemmenskap waarby jy aansluit. kry jou vrinne en familie ook op die ding en ons praat weer.
 

Sausageship

Member
Joined
Nov 12, 2009
Messages
13
Well if they are anything like Koos_wug and just wants to whine about their speed because they are too lazy to align their own antenna. And they would rather spend their time firstly bitching on IRC and then when that doesnt have an effect move it to the MyBB forums. We dont want them.
 
Top