South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Sorry to say it, but Firefox in Afrikaans sounds so stupid.
I'm Afrikaans btw, but seeing Afrikaans in an otherwise English application just doesn't work for myself.
Also the same for the Afrikaans LIP that was recently released for XP just doesn't cut it as well.
Vir die manne en vroue wat van hulle taal hou, is hierdie twee seker die eerste opsies wat hulle sal installeer op hulle stelsels![]()
In die algemeen het ek gevind dat programme wat oorspronklik in Engels geskryf is, so bietjie "boring" is wanneer dit gebruik word. Dieselfde met TV verhale wat voorheen vertaal was. Ek is baie trots op my taal, maar wanneer iets nie goed vertaal word nie, verkies ek eerder die oorspronklike taal, want dit maak my seer as ek sien hoe swak sommige vertalings gedoen word.