LazyLion
King of de Jungle
I think it's from Afriforum... I'm copying it from one of the neighbourhood watch groups...
AfriForum kry baie navrae oor die #blackfriday-optog. Die is nie ’n inisiatief van AfriForum nie, maar in beginsel ondersteun ons die optrede teen korrupte persone – veral in dié geval teen President Zuma. Hy moet verantwoordelik gehou word vir sy roekelose optrede.
Deel dié plasing met jou vriende en familie. Saam staan ons sterker.
Hier is wel ’n paar punte om in gedagte te hou:
• Wegblyaksies sonder toestemming van jou werk kan tot dissiplinêre aksies lei.
• As jy sterk oor die saak voel, maak eerder gebruik van jou verlof dae.
• As jy gaan deelneem, doen dit op ’n ordelike en vredeliewende wyse.
• Moenie aan gewelddadige en onwettige protesaksies deelneem nie.