Pretoria WUG

Ai dit gaan 'n interresante naweek wees.

Lekker kuier saam die ander wuggers,
heelwat nuwe gesigte om te leer ken,
nuwe High Sites wat die naweek opgesit word,
so paar nuwe routes wat ogestel word.

LEKKER man.

Ek wens ek was betaal om die tipe van goed te doen, in plaas daarvan om heeldag kode te skryf vir ander ou.
 
En toe mis ek die WugMeet

Flippit

Maar ek hoor dit was 'n groot sukses!
 
Silverton Highsite operational on 5.8ghz, covering Silverton and parts of Meyerspark. Thanks to ath0, SirASZiN and Paradox
 
Come on people jump on the bandwagon, once your on you will never be able to picture your life without the WUG.
 
Jan Spies Voice: Dis Lekkerrrrrrr my ou pel Protz! Julle manne kan maar trots wees!
 
ja jy moet nou connect dat ons dit 124 kan maak - kom bietjie op IRC en organise die test kit
 
heyya you can add me in im also a member now just gotta get that 2.4 sector working at my cuzins house. Maby tommorow afternoon
 
wug-sam2.JPG
:D
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X