Dis pynlik regtig dishkm nie een kan my sê waar ek my bank details kan verander nie want dis nou al meer as 6jaar en daar is nog niks elke keer s a datum maar niks kom daarvan nie..70k is nie a grap nie..Ek voel regtig jammer vir jou.
Baie jammer om te se, maar die moontlikheid daarvan is omtrent dieselfde as ek swanger word. [lw: ek is oor seventig-jaar oud, manlik!]
