supersunbird
Honorary Master
Soos ek verstaan moet die gelde wat van ABSA af oorbetaal word in die ontvanger se rekening gefica word, 7 werksdae. Daarna is nog 'n Fica tydperk van 7 werksdae na die finale ontvanger se rekening.. Ek is net ingelig hoe dit gedoen gaan word, hopelik teen die einde van die maand behoort daar weer 'n update te wees.. Sterkte.
Ek wet dat daar nog niks teen 31 Augustus 2021 gebeur het nie.
FICA se voet. Met FICA moet hul net betroud wees met wie die ontvanger werklik, is en wie die stuurder is (ABSA sal weet hulle is ABSA) en wat die bedrag is en dit moet aan die FIC rapporteer word, en kort geen extra goedkeuring of so.




