Surtie Inheritance Scam

Soos ek verstaan moet die gelde wat van ABSA af oorbetaal word in die ontvanger se rekening gefica word, 7 werksdae. Daarna is nog 'n Fica tydperk van 7 werksdae na die finale ontvanger se rekening.. Ek is net ingelig hoe dit gedoen gaan word, hopelik teen die einde van die maand behoort daar weer 'n update te wees.. Sterkte.

Ek wet dat daar nog niks teen 31 Augustus 2021 gebeur het nie.

FICA se voet. Met FICA moet hul net betroud wees met wie die ontvanger werklik, is en wie die stuurder is (ABSA sal weet hulle is ABSA) en wat die bedrag is en dit moet aan die FIC rapporteer word, en kort geen extra goedkeuring of so.
 
Is seker maar nou die finale, daar was gelde onwettig "geneem", maar die betrokkenes word op hule tone gehou.
 
  • Haha
Reactions: ExQ
This is really interesting. I don’t really know where to start. But lets try.
1. Clearly there is no board. This is not a company with Board members and there is no mention of board members. Nobody seems to mention the estate. Is the original Surties still alive. This case is nearly 35 years old. There is mention of the daughter I think.
2. I’m flabbergasted. The immense effort to write that news piece is incredible. I have to give kudos for that.
3. Why has this not received any mainstream attention like White Spiritual Boy Fund? Or why has ABSA and the PIC not picked up on this?
4. Lawyers should not disclose their clients dealings. That’s not professional. So how did the article details leak?
 
35 years later.
JC.
Something Einstein said about the universe and stupidity.
How the hell the human race carries on, I have no fkn idea.
 
35 years later.
JC.
Something Einstein said about the universe and stupidity.
How the hell the human race carries on, I have no fkn idea.
Dis regso meneer of dame, solank dinge gebeur maak niks saak wat jy sê of dink nie...
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X